Die 28 Dae Eetplan en Basiese Riglyne

Die 28 Dae Eetplan Spyskaart
Dag 1
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & 1 Groente
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Kaas
Dag 2
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: Vis, Slaai/Groente
Aandete: 2 Eiers, Tamaties & Uie
Dag 3
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente
Aandete: 3 Vrugte
Dag 4
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Pasta & Tamaties en Uie
Aandete: 6 Provitas, Kaas & 1 Vrug
Dag 5
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: Vis & Slaai/Groente
Aandete: 1 Groente
Dag 6
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Marmite
Dag 7
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: 2 Eiers, Tamaties & 1 Roosterbrood
Dag 8
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: Tuna-slaai
Aandete: 3 Vrugte
Dag 9
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente
Aandete: 2 Eiers & 1 Roosterbrood
Dag 10
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Sop, 4 Provitas & Kaas
Aandete: 1 Groente
Dag 11
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: Vis & Slaai/Groente
Aandete: 3 Vrugte
Dag 12
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: Vrugteslaai
Aandete: Rooi vleis & Groente
Dag 13
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: 1 Groente
Aandete: Pasta & Tamaties en Uie
Dag 14
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: Jogurt & 2 Vrugte
Dag 15
Ontbyt: 1 Roosterbrood & Tamatie
Middagete: Komkommer & Wortels
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Kaas
Dag 16
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Tuna-slaai
Aandete: Vrugteslaai
Dag 17
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Kaas
Dag 18
Ontbyt: 1 Roosterbrood & Tamatie
Middagete: 2 Eiers & Sampioene
Aandete: Vrugteslaai
Dag 19
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: 1 Roosterbrood, Kaas & 1 Vrug
Dag 20
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 2 Eiers & Sampioene
Aandete: Vrugteslaai
Dag 21
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: Rooi vleis & Groente
Aandete: 6 Provitas, Kaas & 1 Vrug
Dag 22
Ontbyt: Vrugte
Middagete: Vrugteslaai & Jogurt
Aandete: Vrugte
Dag 23
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: Sampioene & Blaarslaai
Dag 24
Ontbyt: 1 Roosterbrood, 1 Eier & Tamaties
Middagete: Pasta & Tamaties en Uie
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Marmite
Dag 25
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: Groente
Aandete: 3 Vrugte
Dag 26
Ontbyt: Jogurt & 1 Vrug
Middagete: Vis & Slaai/Groente
Aandete: 1 Groente
Dag 27
Ontbyt: Droë Vrugte
Middagete: 1 Aartappel & 1 Groente
Aandete: Sop, 1 Roosterbrood & Marmite
Dag 28
Ontbyt: Graankos & 2% Melk
Middagete: Hoender & Slaai/Groente
Aandete: 2 Eiers, Tamaties & 1 Roosterbrood
Basiese Riglyne
ETENSTYE
Dit word aanbeveel om 5 ure tussen maaltye te laat.
Ontbyt: 07h00 – 08h00 (nie later as 1 uur na jy wakker skrik nie)
Middagete: 12h00 – 14h00
Aandete: 18h00 – 20h00
ALGEMEEN
Drink baie water (8-10 glase per dag)
Geen peusel of tussen happies word toegelaat nie
Moenie maaltye omruil nie
Moenie kroek of bestanddele uitlaat/vervang nie
VROUE PORSIE
Elke maaltyd (die hele maaltyd) moet pas in ‘n bakkie van 450ml
MANS PORSIE
Mans eet dubbel waar die plan items kwantifiseer, bv.
2 Aartappels, 4 Eiers, 2 Snye Brood ens. Elke maaltyd (die hele maaltyd) moet pas in ‘n bakkie van 600-700ml
PAP
Toelaatbaar: FutureLife, Weetbix, Corn Flakes, All Bran Flakes, All Bran High Fibre, Jungle Oats, Nutrific, Special K, Rice Krispies, Pronutro
Ontoelaatbaar: Muesli, pap met vrugte, pap met sjokolade/suiker bedekking
MELK
Net genoeg om jou pap toe te maak, en jou koffie/tee te maak
Toelaatbaar: 2% Melk, Vetvrye melk, Klappermelk, Amandelmelk, Soja Melk
Ontoelaatbaar: Volroom melk
HOENDER
Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue)
Toelaatbaar: Borsstukke word aanbeveel, altyd sonder vel
Ontoelaatbaar: Vel, deeg, krummels, lewertjies
VIS
Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue)
Toelaatbaar: Salm, snoek en ander vis met grate; stokvis word aanbeveel
Ontoelaatbaar: Seekos, deeg, krummels
ROOIVLEIS
Porsie: Grootte en dikte van jou eie handpalm (vir mans en vroue), vet afgesny
Toelaatbaar: Beesvleis, skaapvleis, steak, maalvleis (ekstra maer), volstruis, wildsvleis
Ontoelaatbaar: Varkvleis, organe, marinade
ROOSTERBROOD
Toelaatbaar: Enige wit, bruin of volgraan brood
Ontoelaatbaar: Brood met vrugte, joghurt, stroop of sade
2 Snye “Albany Ultima Kilojoule Controlled” brood mag geëet word waar die dieet 1 sny noem Brood moet altyd gerooster word
SOP
Toelaatbaar: Tuisgemaakte dun sop, Cup a Soup LITE (enige geur)
Ontoelaatbaar: Verbode groente, room, verdikkers, poeiers
VRUGTE
Toelaatbaar: Alle vrugte, met die volgende beperkinge:
Piesang – 1 per ete, 2 per dag, 4 per week
Druiwe – 10 tot 15 korrels
Lietsjies – 10
Aarbeie – 5 Klein OF 3 groot
GROENTE
Toelaatbaar: Alle groente, met die volgende beperkinge:
Aartappel slegs wanneer dieet dit noem
Avokadopeer – 1 as groentesoort, 1⁄2 in slaai, 2 per week
Ontoelaatbaar: Mielies, ertjies, peulgroente (behalwe groenbone), patats (behalwe as plaasvervanger vir aartappel)
DROË VRUGTE
Toelaatbaar: Pruimedante, perskes, appels, appelkose, pere
Alternatief: 2 Appels gestoom met kaneel
JOGHURT
Porsie: 175ml per ete
Toelaatbaar: Enige lae vet joghurt
Ontoelaatbaar: Volroom, dubbelroom
KAAS
Porsie: Net genoeg om jou brood/Provita te bedek
Toelaatbaar: Wit kaas bv. Wit cheddar, Edam, Tussers, Mozzarella
Ontoelaatbaar: Sagte kase, feta kaas
PASTA
Porsie: 1⁄2 Van jou EIE bakkie rou pasta
Ontoelaatbaar: 2Min Noodles
GEURMIDDELS
Toelaatbaar: Alle vars of gedroogte speserye en kruie
Spray & Cook (enige geur)
Weigh Less slaaisous slegs saam met tunaslaai
Suurlemoensap, Balsamiese asyn, Worcestershire & Tabasco
Ontoelaatbaar: Olie, vet, botter, suiker, smeer
Daaglikse maksimum: 2k Koffie/Tee en 5k Groentee
DRANKIES
Toelaatbaar: Koffie, tee (melk toelaatbaar, geen suiker), Flat Tummy water, Appel-Kaneel water, Ongegeurde minerale water, Gewone kraanwater
Ontoelaatbaar: Koeldrank, sap, gegeurde water, alkohol, suiker saam met koffie/tee

Maak voorbereiding Maklik, Moeiteloos en Vinnig.
Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.
Gesond eet was nog nooit só lekker nie!
Klik hier om meer te lees.
EETPLAN IDEES







Wil graag so 8 kg verloor
wat is dieinhoud vand die bedrag R439.
Die Beginnerspak bevat die Beginnersgids, Yskaskaart en Dieet sleutelring stel.
Om die volledige beskrywing te lees, kliek gerus op die betrokke produknaam. Lees meer by
GRATIS AFLEWERING! Die 28 Dae Dieet Beginnerspak
7 Dae Uitdaag plan waar kan ek dit aflaai
Hi daar, kliek asseblief HIER vir Die 7 Dae Uitdaging Week 1 of HIER vir Week 2.
Albei saam is beskikbaar HIER.
Baie dankie dit help baie
Hierdie werk !
Ek het 10kg in 3 maande verloor — die 1ste rondte is vrek moelik , maar daarna word dit makliker — so belangrik om NIKS te kroek in die 1ste week.
Die gedroogde vrugte dae maak my lam ! Pasop vir die ‘veggies’ baie het hidden calories , vervang eerder met AVO.
Ek wil net sê ek LOVE die feit dat hier ‘n blog is….
Baie dankie! Lekker lees 🙂
Ek was al op hierdie dieet en dit werk regtig. Gaan volgende maand weer op die dieet want ek weet dit werk. Is baie gemotiveerd om dit reg te kry. Die wil om ‘n mooi lyf te he gee my moed en deursettingsvermoee. En gesond te lewe wat mens ‘n huppel in die stap gee.
Jy kan 8kg verloor in 2 weke!
Is nou 20 dae op die plan en alles dui dat die dieet suksesvol is.
Hallo julle oulike mense! Ek begin more met my dieet. Kannie wag nie. Ek wil graag 30kg verloor in totaal. Ek gaan verseker my bes probeer. Groete
Ek is nou op dag 2, voel al goed en ek gaan my beste probeer om deur te druk die keer.
Ek is op dag 9 en kan regtig verandering sien en voel. Ek gaan baie hard probeer om deur te druk.
Goeiedag, ek is op my 2de dag en dit aan goed sover, ek is gemotiveerd.
Is daar dalk ‘n “onderhoudsplan” wat ‘n mens hierna kan volg sodat jy nie weer so maklik optel nie? Of moet ‘n mens maar altyd die 28dae plan volg?
Hi Wilma, kliek gerus HIER vir die riglyne om jou doelgewig te handhaaf.
Hi Almal. Ek is vandag op my laaste dag en ek moet se dit was die moeite werd.
Ek voel so goed. Ek sal more sien wat die skaal se maar my fokus is op hoe goed ek voel. Ek het nogal baie cm’s ook verloor.
Baie trots op myself en baie dankie vir n eetplan soos die.
Yes I want to loose 40 kg
Gaan weer probeer
Ek het vandag begin. Was nog nooit op ‘n dieët nie. Gaan my bes probeer.