Plaasvervangers

Die plan werk die beste as dit gevolg word soos dit is. Plaasvervangers is beskikbaar vir diegene wie, weens mediese redes, nie spesifieke items op die plan kan eet nie.
Indien jy nie van iets hou nie, onthou jou hoekom, maak jou oë toe en sluk!
Item op die plan 10976_410fc9-c5> | Plaasvervanger 10976_398ea7-61> |
|---|---|
Aartappel 10976_f78acd-53> | Patat 10976_06614b-d4> |
Droë Vrugte 10976_c01a97-19> | 2-3 Appels gestoom met kaneel 10976_13f150-1c> |
Eiers 10976_ebcd24-1a> | Die hoofdoel van eiers op die plan is die verkryging van proteïne . Vervang met tofu (dikmelk gemaak deur die fermentasie van soja melk) – te koop by Woolworths of ander gesondheidswinkels 10976_007455-09> |
Graan (Brood, ontbytgraan, | Gluten-vrye brood, pap en pasta 10976_303f9f-a5> |
Hoender 10976_1a9462-44> | Vis 10976_5d702f-78> |
Joghurt 10976_9a828c-27> | Laktose-vrye of soja joghurt 10976_210229-fc> |
Kaas 10976_ce76a0-83> | Bokkaas (bevat baie lae vlakke van laktose) of soja kaas 10976_2dbcb4-b9> |
Komkommer 10976_d8e97b-75> | Seldery 10976_7f5a67-70> |
Marmite 10976_4cce3b-e1> | Bovril 10976_e9c30d-7b> |
Melk 10976_e30adc-fc> | Soja melk, Amandelmelk, Klappermelk 10976_b1ad65-7e> |
Provitas 10976_e60e36-c0> | Crackerbread |
Sampioene 10976_d53f9a-e6> | Eiervrug 10976_cada7f-9d> |
Tamaties 10976_26abf3-99> | Rooi soetrissie 10976_a0f826-a0> |
Vegetariërs 10976_7e88cc-20> | Die plan is vegetariër-vriendelik. Vervang vis, vleis en hoender met jou keuse van: Groente “patties”, Soja “patties”, Lensie “patties” (die enigste tyd wanneer lensies toelaatbaar is op die plan) 10976_1a3e17-8a> |
Vis 10976_6fa87f-fc> | Hoender 10976_f2c530-5d> |
Wortels 10976_59d190-5f> | Botterskorsie 10976_9ebbd2-6a> |

Maak voorbereiding Maklik, Moeiteloos en Vinnig.
Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.
Gesond eet was nog nooit só lekker nie!
Klik hier om meer te lees.
EETPLAN IDEES




