Die 28 Dae Eetplan en Basiese Riglyne
Die 28 Dae Eetplan Spyskaart van Dag 1 tot 28, insluitende ontbyt, middagete en aandete.
Die lys van voedselsoorte stipuleer alles wat jy mag en nie mag eet nie.

Die 28 Dae Eetplan Spyskaart van Dag 1 tot 28, insluitende ontbyt, middagete en aandete.
Die lys van voedselsoorte stipuleer alles wat jy mag en nie mag eet nie.

Weeg op die vierdie dag, omdat jy dan al die resultate van die detoks fase sal kan sien. Weeg daarna slegs een keer per week.

Water is die enigste verpligte vloeistof op die plan. Al die ander vloeistowwe is opsioneel en moet binne die…

Vir sommige persone beteken doelgewig “Ek wil goed voel oor myself”, vir ander beteken dit “Ek wil nie meer op kroniese medikasie wees nie”. Iemand anders beskou dalk doelgewig as…

Die plan werk die beste as dit gevolg word soos dit is. Plaasvervangers is beskikbaar vir diegene wie, weens mediese redes, nie spesifieke items op die plan kan eet nie.

Watter vrugte en groente mag jy eet op Die 28 Dae Dieet?

Die eerste week is die moeilikste, aangesien dit die detoks fase is. Dit is die onttrekkingsimptome wat jou liggaam ervaar wanneer jy jou inname van organiese kosse verhoog en ge…

Anders as ander diëte, hoef jy glad nie vaal, gestoomde kos op hierdie eetplan te eet nie. Jy mag sout, peper, speserye, vars/gedroogte kruie en sekere souse gebruik om jou maaltye op te kikker.

Watter spesifieke voedselprodukte mag en mag nie nie eet op Die 28 Dae Dieet nie?
‘n Opsomming van items waaroor gereeld navraag gedoen word.

Amper niks word geweeg op hierdie plan nie. Die goue reël as dit kom by porsies vir beide mans en vroue is, “Altyd Jou Bakkie Vol”.