7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

(21 customer reviews)

R230.00

‘n Volledige uitgewerkte maaltydplan vir elke maaltyd van die dag vir  Die 28 Dae Eetplan Week 1 en 2 – PLUS resepte vir elke maaltyd en ‘n bypassende inkopielys.

BESKRYWING

Die eerste week van Die 28 Dae Eetplan is die belangrikste van die hele dieet, aangesien dit jou sukses of mislukking op die plan bepaal.

Vir diegene wie die plan vir die eerste keer aanpak sonder voldoende hulpbronne, kan die eerste 7 dae baie moeilik wees om te oorleef.

Om hierdie rede het ons Die 28 Dae Dieet 7-Dae-Uitdaging saamgestel, wat jou die nodige leiding sal gee om deur die eerste twee weke te kom. Jy ontvang:

  • Twee Pasgemaakte 7-Dae Maaltydplan 

Verwyder die kopseer om uit te werk wat om vir elke maaltyd voor te berei. Ontvang ‘n vasgestelde spyskaart vir al 3 maaltye, elke dag, vir die eerste 7 dae van die dieet.

  • Resepte vir elke Maaltyd

Elke maaltyd bevat ook ‘n volledige resep en foto, wat gerieflik georganiseer is volgens die etes van die dag. Al die resepte kom direk uit die amptelike resepteboek, Eet & Geniet.

  • Bypassende inkopielyste

Om hierdie pakket te voltooi ontvang jy ‘n persoonlike inkopielys wat spesifiek volgens hierdie maaltydplan saamgestel is. Al die bestanddele is netjies gekategoriseer om jou aankope makliker en vinniger te maak.

 

Formaat: PDF dokument

Inhoud: elektronies aflaaibare e-boek

Taal: Afrikaans

21 reviews for 7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

  1. Reinette (verified owner)

    Fantastic service, user friendly! Fantastic ideas and recipes. App is also fantastic!

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  2. Annalise Stoumann (verified owner)

    More options with every meal!

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  3. ALETTA (verified owner)

    Helps alot with your meals

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  4. Jackie Ramsay (verified owner)

    Very good Thank you

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  5. Elmare Human (verified owner)

    Baieeee oulik en handig!!!

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  6. Anonymous (verified owner)

    N maklike suksesvolle manier om gewig te verloor!

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  7. Ettie Lourens (verified owner)

    Baie maklik om te verstaan en te gebruik

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  8. Rene (verified owner)

    Wow. Die uitdaging werk regtig. Is so nie maklik nie maar jy moet net gefokus bly!! Ek het al die newe effekte gehad in die detox week maar week 2 het dit beter gegaan en my energie is terug. Geniet my oulike resepte elke dag. You can do it!

    Uploaded image(s):

    Image #1 from Rene
    Image #2 from Rene
    Image #3 from Rene
    2 out of 2 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  9. Dorothy Lidderd (verified owner)

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  10. Anonymous (verified owner)

    Great layout and a great help in motivating me

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  11. Elaine M. (verified owner)

    Loved having a plan and recipes. It works to follow the cleverly set out recipes makes meals fun, new, different and enough. Thank you so much.

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  12. Lyzelle Weyer (verified owner)

    verseker tops en vinnige diens

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  13. Juanita W. (verified owner)

    Great products with fabulous recipes

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  14. Anonymous (verified owner)

    Inhoud van 2 weke se etes is Baie kleurvol en maklik om te maak.

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  15. Juanita Theunissen (verified owner)

    The content looks amazing. I have not yet started this plan.

    0 out of 1 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  16. Marionette Chaney (verified owner)

    It works and the books give great ideas.

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  17. Sonia Turkstra (verified owner)

    Very helpful

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  18. Amanda Grobler (verified owner)

    VERY HELPFUL

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  19. Liane Petzer (verified owner)

    Awesome meal plans

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  20. Rene Thomas (verified owner)

    Ek hou van die idee dat die menu uitgewerk is . Dit help baie . Dis maklik en gou.

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  21. Rina (verified owner)

    Dankie – twee weke in en 3kg verloor

    1 out of 1 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.