fbpx
R99 AFLEWERING - ORAL IN SUID-AFRIKA

Selected:

GRATIS AFLEWERING! Die 28 Dae Dieet Beginnerspak

R400.00 R370.00

Sale!

GRATIS AFLEWERING! Die 28 Dae Dieet Beginnerspak

R400.00 R370.00

Alles wat jy nodig het om te begin met Die 28 Dae Eetplan vir slegs R400 (totale waarde R538).

In stock

SKU: D28DEB Category:

Beskrywing

 

Elke beginnerspak bevat:

 

BEGINNERSGIDS + 20 RESEPTE

Die volledige eetplan met illustrasies, grafieke en tabelle, gedruk en gekram in ‘n handige A5-boekie. Geen watermerke, volkleur plus 20 NUWE RESEPTE wat nie in Eet & Geniet Resepteboek voorkom nie.

A3 YSKASKAART

Elke dag se spyskaart sowel as al die weeg dae is duidelik op die kaart aangedui. Die laminering maak dit moontlik om gewig lesings met ‘n veselpunt pen in te vul, en dan aan die einde van die maand uit te wis om die kaart vir jou volgende rondte te gebruik.

DIEET SLEUTELRING
Daaglikse dieet spyskaart op kaartjies in sleutelring vir gemak. Kom goed te pas wanneer jy inkopies doen en moet onthou wat om te koop; of as jy jou etes vooruit wil beplan en die spyskaart altyd byderhand wil hê.

Spesifikasies

Beginnersgids: A5-grootte, sagteband

Yskaskaart: A3, gelamineer en met magnete

Sleutelring: 30 Kaartjies met dieetspyskaart in sleutelring vir gemak

Aflewering

Gratis aflewering binne 1 tot 4 dae

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!
×

Cart