Die 28 Dae Eetplan en Basiese Riglyne
Die 28 Dae Eetplan Spyskaart van Dag 1 tot 28, insluitende ontbyt, middagete en aandete.
Die lys van voedselsoorte stipuleer alles wat jy mag en nie mag eet nie.

Die 28 Dae Eetplan Spyskaart van Dag 1 tot 28, insluitende ontbyt, middagete en aandete.
Die lys van voedselsoorte stipuleer alles wat jy mag en nie mag eet nie.

Die 28 Dae Eetplan Spyskaart Dag 1Ontbyt: Graankos & 2% MelkMiddagete: Hoender & 1 GroenteAandete:…

Pietersielie tee word gedrink as ‘n natuurlike manier om blaasinfeksie en urienweginfeksie te beveg. Die logika is dat pietersielie tee die skadelike bakterieë uit die blaas spoel deur die stimulering van urine.

Kathy en haar vriendin was mekaar se motivering om hierdie reis te begin. Sy het begin met 120 kg en weeg tans 86,7 kg.

Weeg op die vierdie dag, omdat jy dan al die resultate van die detoks fase sal kan sien. Weeg daarna slegs een keer per week.

Water is die enigste verpligte vloeistof op die plan. Al die ander vloeistowwe is opsioneel en moet binne die…

“Vandag is die eetplan nie meer vir my ‘n dieet nie, maar ‘n gesonde leefstyl wat ek volhou. As daar dae is dat ek voel ek weer vetjies aansit, gaan ek net weer terug na die basiese beginsels van die eetplan”.

Wanneer jy ernstig is oor gewigsverlies en so baie moeite doen om by jou dieet te hou is jy dit verskuldig aan jouself om tien minute elke week te neem om jou vordering te meet en dit ‘n rekord daarvan te hou.

Die 31-jarige het ‘n totale transformasie ondergaan en volgens berigte 50 pond (ongeveer 22kg) verloor.

Om gesond te eet en gewig te verloor behoort glad nie vervelig, ingewikkeld of duur te wees nie. As jy werklik uitsien na elke dis, sal jy die 28 dae kan voltooi? Ons dink ook so. Wanneer jou kos lekker is vergeet jy dat jy op ‘n dieet is.