Top Wenke vir die Handhawing van ‘n Gesonde Doelgewig
Nou is dit tyd om jou ideale liggaamsgewig te handhaaf deur die regte stappe te volg om te verseker dat jy nie jou harde werk ongedaan maak nie.

Nou is dit tyd om jou ideale liggaamsgewig te handhaaf deur die regte stappe te volg om te verseker dat jy nie jou harde werk ongedaan maak nie.

Koolhidrate/stysel is nie die vyand nie. Jy kan brood en pasta eet, maar kwaliteit, kwantiteit en tydsberekening is die belangrikste om in gedagte hou.

As jy graag gewig wil verloor, moet jy méér water drink as wat jou liggaam nodig het om te funksioneer. Dit verhoog metabolisme en verseker dat al die organe wat teenwoordig is by die vetverbrandingsproses (bv. jou lewer en pankreas) optimaal funksioneer.

Die 28 Dae Eetplan is ‘n praktiese gewigsverlies program wat spesifiek en hoofsaaklik bedoel is om persone te help om gewig te verloor.
Die plan berus op ‘n eenvoudige beginsel: Eet gesond en verloor gewig. Niks wonderneute, dieetkoffies, “slimming teas”, dieetpille of -inspuitings nie.

Wanneer ‘n mens ‘n nuwe eetprogram begin het jou liggaam tyd nodig om by die…

Die fundamentele manier waarop die liggaam vet verbrand is om ‘n kalorie tekort te skep:…

Vetverbranding Die fundamentele manier waarop die liggaam vet verbrand is om ‘n kalorie tekort te…
Tensy jy die afgelope tyd onder ‘n rots weggekruip het, sal jy waarskynlik al gehoor…
Wanneer jy groente kook, wonder jy ook of jy die water moet kook vóór- of…
Volledige vertering neem gewoonlik ses uur of meer. As jy tussen maaltye peusel, belas jy…