Die Gratis 28 Dae Eetplan en Basiese Riglyne

You are currently viewing Die Gratis 28 Dae Eetplan en Basiese Riglyne

LYS VAN VOEDSELSOORTE

Melk   |   Hoender   |   Vis   |   Rooivleis   |   Brood   |    Sop   |   Vrugte   |   Groente   |   Droë Vrugte   |   Joghurt   |   Kaas   |   Pasta   |   Geurmiddels   |   Drankies

Lede Inhoud

Skep 'n gratis profiel om die hele 28 Dae Eetplan en riglyne te sien.
  • Gaan na eetplanidees.com
  • Kies jou taal-Engels of Afrikaans
  • onder Lede Area,
  • kliek op Die 28 Dae Eetplan
  • om 'n gratis profiel te skep.

This Post Has 23 Comments

  1. Lilian Snyman

    Ek het vandag begin en sien baie uit na die journey! Let’s do this!

  2. Amanda HORN

    Hallo Julle.

    Ek gaan vandag weer van vooraf begin.. Gaste gehad vir n week.. Gladnie maklik om met mense wat jy moet “intertain”, op jou eetprogram te kon bly nie… Maar nou is hulle weg en ek wil 15kg verloor..

  3. Riaan

    Ek het vandag begin. Was nog nooit op ‘n dieët nie. Gaan my bes probeer.

  4. Laetitia

    Gaan weer probeer

  5. Annette Swanepoel

    Yes I want to loose 40 kg

  6. Venessa

    Hi Almal. Ek is vandag op my laaste dag en ek moet se dit was die moeite werd.

    Ek voel so goed. Ek sal more sien wat die skaal se maar my fokus is op hoe goed ek voel. Ek het nogal baie cm’s ook verloor.
    Baie trots op myself en baie dankie vir n eetplan soos die.

  7. Wilma

    Goeiedag, ek is op my 2de dag en dit aan goed sover, ek is gemotiveerd.
    Is daar dalk ‘n “onderhoudsplan” wat ‘n mens hierna kan volg sodat jy nie weer so maklik optel nie? Of moet ‘n mens maar altyd die 28dae plan volg?

    1. Eetplan Idees

      Hi Wilma, kliek gerus HIER vir die riglyne om jou doelgewig te handhaaf.

  8. Venessa

    Ek is op dag 9 en kan regtig verandering sien en voel. Ek gaan baie hard probeer om deur te druk.

  9. RIKA MULLER

    Ek is nou op dag 2, voel al goed en ek gaan my beste probeer om deur te druk die keer.

  10. Marietjie van der Westhuizen

    Is nou 20 dae op die plan en alles dui dat die dieet suksesvol is.

    1. Nadia

      Hallo julle oulike mense! Ek begin more met my dieet. Kannie wag nie. Ek wil graag 30kg verloor in totaal. Ek gaan verseker my bes probeer. Groete

  11. Mariette

    Jy kan 8kg verloor in 2 weke!

  12. Mariette

    Ek was al op hierdie dieet en dit werk regtig. Gaan volgende maand weer op die dieet want ek weet dit werk. Is baie gemotiveerd om dit reg te kry. Die wil om ‘n mooi lyf te he gee my moed en deursettingsvermoee. En gesond te lewe wat mens ‘n huppel in die stap gee.

  13. Anneline

    Ek wil net sê ek LOVE die feit dat hier ‘n blog is….

    1. Eetplan Idees

      Baie dankie! Lekker lees 🙂

  14. TARGET_80

    Hierdie werk !

    Ek het 10kg in 3 maande verloor — die 1ste rondte is vrek moelik , maar daarna word dit makliker — so belangrik om NIKS te kroek in die 1ste week.

    Die gedroogde vrugte dae maak my lam ! Pasop vir die ‘veggies’ baie het hidden calories , vervang eerder met AVO.

  15. Anonymous

    7 Dae Uitdaag plan waar kan ek dit aflaai

    1. Eetplan Idees

      Hi daar, kliek asseblief HIER vir Die 7 Dae Uitdaging Week 1 of HIER vir Week 2.
      Albei saam is beskikbaar HIER.

      1. Lizzy Roberts

        Baie dankie dit help baie

  16. Susan du Plessis

    wat is dieinhoud vand die bedrag R439.

  17. ALDA OLIVIER

    Wil graag so 8 kg verloor

Leave a Reply