3 Redes waarom peusel ongesond is
Volledige vertering neem gewoonlik ses uur of meer. As jy tussen maaltye peusel, belas jy…
Volledige vertering neem gewoonlik ses uur of meer. As jy tussen maaltye peusel, belas jy…
Terwyl dit jou absolute reg is om kieskeurig te wees oor die items op jou…
So jy het die wonderlike besluit geneem om met Die 28 Dae Dieet te begin…
Net soos proteïen kossoorte, help gelatien om ‘n gevoel van versadigheid te verhoog asook om…
Om oorgewig te wees is beslis ‘n moeilike uitdaging; fisies, sowel as geestelik. Dit is…
Tee word nou al vir baie eeue gekweek en is vandag die tweede mees populêre…
Alhoewel 8 glase water per dag voorgeskryf word vir algehele gesondheid, is dit nie genoeg as jy gewig wil verloor nie. Hoe meer liggaamsmassa jy het, hoe meer water moet jy drink.
Die hoë vitamien B1 inhoud in Marmite kan hoogs voordelig wees vir die voorkoming van kardiovaskulêre siektes, veral vir diabete.
Skenk aandag aan hoe jou klere pas en hoeveel beter en gesonder jy voel as voorheen. Moenie mismoedig voel as jou gewig toeneem of dieselfde bly nie. Vertrou jou maatband!
Die inname van kaneel beïnvloed maagvet meer as vet wat in ander dele van die liggaam teenwoordig is.