avokadopeer

  • Die veelsydigheid van avokadopeer

    Op die 28 dae dieet word avokadopeer gebruik as ‘n groente. ‘n Halwe avokadopeer mag in ‘n slaai geëet word, ‘n hele avokadopeer mag as een porsie groente geëet word en avokadopere word beperk tot maksimum twee per week.