diabetes

  • Feite oor Vette

    Teen die tyd dat jy ‘n tiener is, sal jy waarskynlik al die vetselle het wat jy ooit sal hê. Vet groei wanneer bestaande selle vergroot en wanneer nuwe selle geskep word.