Wat as ons jou wys hoe lekker die 28 dae eetplan kan smaak?

Sou jy 'n rondte kon voltooi? Wat sou dit vir jou beteken?

Wanneer jy 28 dae voltooi

Voordele
na net een ronde

  • Verbeterde spysvertering
  • Verlaagde bloeddruk
  • Verlaagde bloedsuiker
  • Verhoogde energievlakke
  • Gewigsverlies

Verhoogde energievlakke
Wanneer jy jou liggaam ontgif van al die ongesonde toksines, wegneemetes, kunsmatige suiker en oortollige koolhidrate, kry dit kans om optimaal te begin funksioneer.

Gewigsverlies
Hoe meer gewig jy het om te verloor, hoe meer gewig sal jy verloor. Die gemiddelde gewigsverlies wat op Dag 4 opgemerk word is tussen 1 en 3,8kg.

Hier is wat jy nodig het

Eet & Geniet Resepteboek

Slegs in harde kopie beskikbaar

Die resepte in hierdie resepteboek het duisende individue, net soos jouself, gehelp om die maaltye op Die 28 Dae Eetplan te omskep in lekker etes waarna jy kan uitsien.

Maak voorbereiding maklik, moeiteloos en vinnig.

200 Smaaklike resepte om jou dieetspyskaart op te kikker – met eenvoudige metodes en goedkoop bestanddele. Gesond eet was nog nooit só maklik nie!

Hoe werk die Resepteboek

Stap 1: Voorbereiding

Maak jou inkopielys

Noudat jy toegang het tot 200 heerlike resepte, kan jy 1 dag, 1 week of selfs 1 maand vooruit beplan. Bespaar geld deur bestanddele te gebruik wat jy alreeds het, maar nie geweet het jy mag gebruik nie. Of bou jou eie inkopielys, dit is jou keuse.

Stap 2: Ontspan

Maak jou etes

Noudat jou beplanning gedoen is kan jy ontspan en nie bekommerd wees oor wat jy moet voorberei, hoe om dit voor te berei en of jy dit mag eet nie. Jy het genoeg dinge wat jou tyd in beslag neem, en om voortdurend te dink aan wat jy moet eet, hoef nie een daarvan te wees nie.

Stap 3: Geniet

Sien jou resultate

Die 28 Dae Eetplan het 5 mini mylpale (weeg dae) en een belangrike een aan die einde. By elkeen kan jy vier dat jy iets bereik het wat soveel ander mense sukkel om te bereik. En as jy aan die einde van die rondte kom en die vordering sien wat jy gemaak het, kan jy vir jouself sê, “Ek hou van wat ek sien. Volgende rondte, hier kom ek!”

Bied die resepteboek meer?

Meer as net resepte

Die 28 Dae Eetplan

Eet & Geniet bevat ook Die 28 Dae Eetplan en met basiese riglyne sodat jy altyd na die eetplan kan verwys indien dit nodig is.

Lys van Geurmiddels

Die resepteboek bevat ook 'n lys van toelaatbare speserye, kruie en souse, met wenke oor hoe om dit te gebruik sodat jy jou etes na jou smaak kan geur.

Maaltyd Voorbereiding

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek het ook 'n spesiale hoofstuk oor maaltydvoorbereiding met tegnieke en inligting spesifiek vir hierdie plan.

Ekstra bonusse

Kleur kode

Maaltyd kategorieë het kleurkodes vir maklike verwysing. Elke bladsy is genommer en vertoon ook die dae waarop 'n elke resep geëet kan word.

Toegewings en Toevoegings

Die verskeie toegewings en toevoegings t.o.v. bestanddele word identifiseer en verduidelik.

Porsies

Porsies vir mans en vroue word ook ingesluit met addisonele voorbeelde oor hoe om dit toe te pas.

Kry nóg meer waarde

Alles in Een Kombo

As jy ernstig is oor gewigsverlies en werklik hierdie plan wil deelmaak van jou leefstyl, is die Alles-in-Een kombo ‘n MOET!

SPAAR met gratis aflewering wanneer jy hierdie pakket bestel. Dit bevat:

  • Die 28 Dae Eetplan Joernaal
  • Beginnersgids
  • Eet & Geniet Resepteboek 
  • A3 Yskaskaart 
  • Sleutelring stel

Vir ‘n beperkte tydperk word albei uitgawes van Die 7 Dae Uitdaging PDF boeke ook ingesluit!

Wat sê ons kliënte?

4.8
Based on 139 reviews
  1. Linda Bezuidenhout (verified owner)

    Uitstekend!

    Eet & GenietEet & Geniet

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  2. Erina Groenewald (verified owner)

    The best……I’m never hungry.

    Eet & GenietEet & Geniet

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  3. Anonymous (verified owner)

    Boek van baie hoë gehalte en heerlik interessante geregte. Baie behulpsaam. Waarde vir geld.

    Eet & GenietEet & Geniet

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  4. Rachél De Kok (verified owner)

    Baie lekker en maklike resepte!

    Eet & GenietEet & Geniet

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  5. Barbara Stapelberg (verified owner)

    Full of wonderful recipes ideas for every meal

    Eet & GenietEet & Geniet

    2 out of 2 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  6. LINDRI STANDER (verified owner)

    Brilliant ideas even to make soup an adventure

    Eet & GenietEet & Geniet

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  7. Annalie Vermaak (verified owner)

    An excellent book!

    Eet & GenietEet & Geniet

    3 out of 4 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  8. Erika Vermeulen (verified owner)

    Help mens om nie vervelig te raak met die etes nie

    Eet & GenietEet & Geniet

    1 out of 2 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  9. MARIA FARRELL (verified owner)

    Die pakkie was vinnig afgelewer en is so mooi uiteengesit. Mens moet net lees en dan doen. Dankie dat jul die dinkwerk vir ons doen, dit is wat my altyd vang met dieet, ek begin dieselfde goed elke dag eet en raak dan moeg.

    Die 28 Dae EetplanAlles-in-Een KomboDie 28 Dae EetplanAlles-in-Een Kombo

    2 out of 2 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  10. Karen Roodt (verified owner)

    Lekker maklik smaaklike resepte

    Eet & GenietEet & Geniet

    2 out of 2 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
1 2 3 14

Gereelde Vrae

Hoe lank neeem aflewering ?

Koerier aflewering is beskikbaar en neem ongeveer 4 dae.

Hoe kan ek gratis aflewering ontvang?

As jy die Alles in Een Kombo bestel, ontvang jy outomaties gratis aflewering.

Kan ek dit by my posadres ontvang ?

Ons koeriers bring dit tot by jou deur, ongeag of jy dit by jou huis, werk, buurman of familielid se huis laat aflewer.

Kan ek by die bank inbetaal ?

Kies die EFT opsie om ons bankbesonderhede te ontvang. Ons verkies elektroniese of OTM-depositos.

Lewer julle buite S.A. af?

Aflewering is tans slegs beskikbaar in SA.

Is dit 'n fisiese boek?

Eet & Geniet is ‘n fisiese gedrukte boek in volkleur en professioneel gebind.

Post Views: 29,646
error: Content is protected !!
Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.
×

Cart