Gereelde Vrae
Hoe lank neeem aflewering ?
Koerier aflewering is beskikbaar en neem ongeveer 4 dae.
Hoe kan ek gratis aflewering ontvang?
As jy die Resepteboek Kombo of Super Kombo bestel, ontvang jy outomaties gratis aflewering.
Kan ek dit by my posadres ontvang ?
Ons koeriers bring dit tot by jou deur, ongeag of jy dit by jou huis, werk, buurman of familielid se huis laat aflewer.
Kan ek by die bank inbetaal ?
Kies die EFT opsie om ons bankbesonderhede te ontvang. Ons verkies elektroniese of OTM-depositos.
Lewer julle buite S.A. af?
Aflewering is tans slegs beskikbaar in SA.
Wat is alles in die resepteboek?
Die Resepteboek bevat 200 resepte gerangskik volgens die verskeie etes van die plan – elk met sy eie foto.