Sleutelring

    R99.00

    Dra die 28 Dae Eetplan spyskaart altyd saam met jou sodat jy nooit hoef te vergeet wat op die spyskaart is nie. Stel van 30 kaartjies gepons en in ‘n sleutelring geryg om maklik aan jou kar-, huis- of werksleutels te pas.

    BESKRYWING

    Daaglikse dieet spyskaart op kaartjies in sleutelring vir gemak. Kom goed te pas wanneer jy inkopies doen en moet onthou wat om te koop; of as jy jou etes vooruit wil beplan en die spyskaart altyd byderhand wil he.

    Stel van 30 kaartjies gepons en gebind in ‘n sleutelring vir gemak.

    Reviews

    There are no reviews yet.

    Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.