GRATIS AFLEWERING! Die 28 Dae Eetplan Resepteboek Kombo

(16 customer reviews)

R646.00

SPAAR! Ontvang gratis aflewering wanneer jy die Resepteboek (200 resepte), A3 Yskaskaart en Sleutelring saam bestel.

16 reviews for GRATIS AFLEWERING! Die 28 Dae Eetplan Resepteboek Kombo

  1. Amie Kleingeld (verified owner)

    Baie dankie vir jul uitstekende diens! Ek het binne 2 dae aflewering van my boek ontvang en alles was so besonders verpak. Ek love die resepte en het vir die 1ste keer 100% kon vasbyt op die eetplan, omdat die resepte ‘n heerlike verskeidenheid bied.

    Was this review helpful to you?
  2. Noreena Hendricks (verified owner)

    Service are great and the material help full

    Was this review helpful to you?
  3. Eileen Malan (verified owner)

    Fast service, great food

    Was this review helpful to you?
  4. Bonita Oosthuizen (verified owner)

    Service delivery excellent – recipes easy and not boring.

    Was this review helpful to you?
  5. Sandra (verified owner)

    Baie vinnig, verstaanbaar. Dki

    Was this review helpful to you?
  6. Anonymous (verified owner)

    Ek was aangenaan verras oor my pakkie. Baie goeie kwaliteit en baie mooi uit eengesit. Baie dankie vir uitstekende produkt.

    0 out of 1 people found this helpful. Was this review helpful to you?
  7. Yolande Burger (verified owner)

    Ek is Mal oor my boek en die idees. Baie vinnig my aflewering gekry ook.

    Was this review helpful to you?
  8. Elna Esterhuizen (verified owner)

    Delivery was super quick! Thank you!

    Was this review helpful to you?
  9. Estella Van Wyk (verified owner)

    Die boek is pragtig, baie geluk met die mooi produk, so ook die kalender en ringbindertjie. Ek dink julle is TOPS.

    Was this review helpful to you?
  10. Marietjie van Niekerk (verified owner)

    Maklik om te gebruik. Bestandele algemeen beskikbaar. Smaaklike kos

    Was this review helpful to you?
  11. Anonymous (verified owner)

    Vinnige diens, korrekte produkte.

    Was this review helpful to you?
  12. Anonymous (verified owner)

    Lekker maklike resepte.

    Was this review helpful to you?
  13. Ronel Schutte (verified owner)

    So baie dankie. Sien uit om met die dieet te kan begin.

    Was this review helpful to you?
  14. Giel Kotze (verified owner)

    A start to a new lifestyle…

    Was this review helpful to you?
  15. Elsabe Rabe (verified owner)

    Thanks

    Was this review helpful to you?
  16. Wilma Swart (verified owner)

    Everything you need is in this book all rolled into one. As I page through this book, I and see new ideas with every page I turn. Congrats on an excellent product!

    Was this review helpful to you?

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.