Selected:

GRATIS AFLEWERING! - Die 28 Dae Eetplan Kersfees Kombo

R849.00 R600.00

Sale!

GRATIS AFLEWERING! – Die 28 Dae Eetplan Kersfees Kombo

R849.00 R600.00

Maak 2020 jou beste jaar met Die 28 Dae Eetplan. Spaar R249 en ontvang gratis aflewering vir hierdie spesiale pakket met ‘n totaal van 100 resepte.

In stock

SKU: D28KK19 Category:

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R200.00 with PayJustNow.
Find out how...

#zerointerest
PayJustNow is a simple,
easy-to-use payment system.

Here’s how it works:

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 equal, zero interest instalments. You’ll pay one instalment at the time of purchase, the next at the beginning of the following month and the last one a month thereafter.


Browse your favourite online stores and proceed to check-out.


Choose PayJustNow as your payment method.


CREATE YOUR ACCOUNT as easily as if your eyes were shut (though we’d recommend you keep them open).


Choose PayJustNow as your payment method.

Here’s what you’ll need:


To be over 18 years old


A valid RSA ID document


A debit or credit card


An email address

Beskrywing

‘n Versameling van items wat spesiaal uitgekies en ontwerp is om die maksimum waarde te bied.

Wat ontvang jy?

 

‘n 2020 Tafelkalender

Gebruik die kalender vir jou persoonlike afsprake terwyl jy gerieflike toegang tot die dieet spyskaart vir die hele jaar het.

Beginnersgids

Die volledige plan gedruk in fisiese formaat met al die riglyne, reels, wenke, inkopielys, dagbeplanner, gewigsverlieskaart PLUS 20 nuwe resepte.

Resepteboek

80 Smaaklike resepte vir die plan. Hierdie spesifieke resepteboek is tydelik terug om hierdie pakket af te rond.

Sleutelring

Dra die dieet saam met jou gerieflik in ‘n sleutelring sodat jy altyd weet wat volgende op die spyskaart is.

Yskaskaart

Die dieet met weegdae en basiese riglyne op ‘n A3-grootte, kleurvolle kaart wat teen jou yskas of enige magnetiese oppervlak vasplak.

Spesifikasies

Beginnersgids: A5-grootte, sagteband

Resepteboek: A5-grootte, sagteband

Yskaskaart: A3, gelamineer en met magnete

Tafelkalender: A3-grootte, 12 maande – 1 maand per blad

Sleutelring: 30 Kaartjies met dieetspyskaart in sleutelring vir gemak

Aflewering

Gratis aflewering binne 1 tot 4 werksdae

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!
×

Cart