Eet & Geniet
R397.00
200 Watertand resepte om elke maaltyd op Die 28 Dae Eetplan heerlik te maak.


Description
Hoekom ons daarvan hou
Eet & Geniet Resepteboek fokus spesifiek daarop om jou 28 Dae Eetplan reis te vergemaklik. Ons deel super eenvoudige resepte oor verskillende kategorieë van die plan – plus wenke om jou te help met die algemene reels van maaltyd voorbereiding op die plan.
Ons het die resepte, kooktegnieke en wenke so eenvoudig as moontlik gehou om jou die beste ondersteuning te bied, of jy ‘n bobaas kok of ‘n beginner in die kombuis is.
Hoekom jy daarvan sal hou
- Porsie beheer
- Gesonde leefstyl
- Smaaklike disse
- Goedkoop bestanddele
- Eenvoudige resepte
- Maaltye gereed binne minute
Die hoogtepunte
Ongeag of jy vir die eerste keer begin en of jy al ‘n ervare gebruiker van Die 28 Dae Eetplan is, help ons jou om vorentoe te beweeg tot jou beste self.
Die nuwe uitgawe van Eet & Geniet Resepteboek, met 200 resepte om jou dieet reis soveel makliker, meer interessant en meer smaaklik te maak!
- Elke resep is gekategoriseer volgens die verskillende maaltyd op die plan, bv. Hoender & Groente ens.
- Die meeste resepte kan voltooi word binne 30 minute of minder, en gebruik nie gekompliseerde metodes of toestelle nie.
- Verwys na hierdie resepteboek gereeld as ‘n bron van inspirasie, advies, riglyne en – meeste van alles – smullekker maaltye.
101 reviews for Eet & Geniet
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Leonie Senekal (verified owner) –
Excellent book with wonderful recipes.
Minks (verified owner) –
The book is awesome and the recipes simple/easy but smart.
Anonymous (verified owner) –
recipes easy and delicious
Renata (verified owner) –
Dis heerlik om wat jy moet eet op verskillende maniere te kan voorberei, by verre die beste dieet nog!! Jy voel nie asof jy dieet nie want jy eet regtig heerlike disse!! Well done julle!!
Ettie Lourens (verified owner) –
Baie maklik om te gebruik
.
Anonymous (verified owner) –
Excellent service
Louise (verified owner) –
Baie oulike boek. Definitief die geld werd.
Elaine G. (verified owner) –
Very happy with the service. On time with the order and delivery.
Marlene Jackson (verified owner) –
Ek sou dit nie kon doen sonner hierdie Resepte boek nie dit help my vreeslik baie. Maak nog ene met anner resepte toe.
Veronica Meiring (verified owner) –
Uitstekend, motiveer my baie!!!
Renita Klopper (verified owner) –
Beste eetplan en resepteboek n MOET!
Johann Visser (verified owner) –
Very quick responce and delivery
Resa Van der Merwe (verified owner) –
Quite expensive! But still worth it!
Elize Holtshauzen (verified owner) –
Excellent!!!!
Rinalda Du Toit (verified owner) –
Very nice!!!!!
Rozanne Truter (verified owner) –
Absoluut fantasties… 😁
Petro Coetzee (verified owner) –
It’s the best dieet cook book I’ve ever had.
Sonia Turkstra (verified owner) –
Very helpfull
Mike Garisch (verified owner) –
Uitstekende idees om die eetplan meer interessant en lekker te maak. Voorwaar ‘n wenner van ‘n boek!
Anonymous (verified owner) –
Baie behulpsaam
Riana (verified owner) –
goeie waarde vir geld
Hannetjie van der Vyver (verified owner) –
very good
Petro Grundlingh (verified owner) –
Good service thank you
Marika du Plessis (verified owner) –
This is an excellent book and helps so much to make this diet fun 🙂
Anonymous (verified owner) –
Excellent
Carissa Struwig (verified owner) –
Dit maak die dieët soveel makliker vir my want ek kan baie lekkerder eet!
Anita Verster (verified owner) –
Baie tevrede met die resepte book..
Carin Fourie (verified owner) –
Baie tevrede!
Ronel Kleinhans (verified owner) –
Baie goed!!
Estelle Coetzee (verified owner) –
Very easy to follow, The recipes make the Dieet very easy to use and to follow.
Anonymous (verified owner) –
Excellent book – really a big help in making the diet easier.
Annie Kleynhans (verified owner) –
Service was great the book itself is amazing love the recipies
Annalie van heerden (verified owner) –
die boek is aeesome
Janine (verified owner) –
Lovely ideas. Would love to get the book in English as well
Anonymous (verified owner) –
I am done with R1W1, and found that some of the receipies I have chosen I would not make again, as I did not like it.
Anonymous (verified owner) –
Geniet die resepte baie
Anne-marie (verified owner) –
Lovely book to have and easy
Anonymous (verified owner) –
Flinke diens
Melanie Mabie (verified owner) –
I love the the “Eet en Geniet” book.
Rina de Lange (verified owner) –
Dankie
Eureka Jacobs (verified owner) –
Behoorlike idees mal hierhoor..
Sandra Harmse (verified owner) –
Haven’t tried it yet but it looks good
Rita Swanepoel (verified owner) –
Dankie, die boek help baie
Hanli Nel (verified owner) –
Baie oulike resepte boek, lekker nuwe idees!
Uploaded image(s):
Helena Le Roux (verified owner) –
Dit is lekker om nuwe maniere te he om jou etes voor te berei.
Carine Theron-Vorster (verified owner) –
Heerlike praktiese resepte
Vanessa Nel (verified owner) –
Ek soek al lank ñ dièet plan met ñ resepte boek by en dit help so baie. Die is kossies is baie smaaklik en maklik om voor te berei.💓
Leila von Wielligh (verified owner) –
Wonderlike resepte, soek nog meer asb.
Henriette Meyer (verified owner) –
Baie oulike idees en maklik om te gebruilk.
Chrisma Steenkamp (verified owner) –
Dit maak 28 dae maklik en lekker. Dit is ‘n wonderlike boek en ek geniet hom regtig. Dankie!
Juanita Meyer (verified owner) –
Puik diens! Gehalte produk! Lewer vinnig af!
Ria Munnik (verified owner) –
Ek geniet die resepte boek vreeslik baie, ek werk voldag werk en daar is nie tyd om eie reseppies uit te dink nie. Alles sover regtig baie smaaklik.
Juanita Norval (verified owner) –
Nice book
Petro Van Heerden (verified owner) –
Die boek het my baie gehelp om die klein goedjies wat ‘n mens nie weet van die dieetplan uit te skakel. Ek het al voorheen die dieet gevolg en het nie soveel gewig verloor as hierdie keer nie. Ek is baie bly dat ek die boek gekoop het en die resepte is heerlik. Baie dankie julle!!! Ek het in een week 4 kg verloor. Baie trots. 🙂
Anonymous (verified owner) –
Fantasties – ek geniet dit verskriklik. As ek enigsins twyfel oor ‘n maaltyd – blaai ek rond in my Eet en Geniet en vinnig het ek ‘n idee hoe ek dit wil maak
Amore Page (verified owner) –
Love my book
Anonymous (verified owner) –
Great book
Anonymous (verified owner) –
Baie oulike variasie van resepte. Gee mens nuwe idees.
Susan Van Straten (verified owner) –
New ideas on how to prepare meals make this plan easier to follow!
Uploaded image(s):
Ester Vosser (verified owner) –
Die beste resepte boek wat ek nog gekoop het.
elmari verhage –
Die resepte boek gee wonderlike idees en variasie
vrobertson –
Kleurvolle en geurvolle resepte in die Eet & Geniet. Kort en vinnige resepte. Haal definitief die dink werk uit elke ete.
Antonet Laing –
Uitstekend saamgestel. Fotos by resepte maak dat die dieet ni vaal en moeilik is nie
dejagerwendy –
Nog verskeidenheid resepte en ander opsies met die uitruil van seker disse soos byvoorbeeld die droevrugte of dalk n plaasvervanger opsie
anra –
Die boek help om jou maaltye interessant en afwisselend te maak
Zelda Spies –
Hierdie resepteboek is baie mooi saamgestel en ek hou baie van die feit dat dit per tipe etes uiteengesit is
sizaakse –
Die resepte boek het beslis my verwagtinge by verre oortref. Dis duidelik dat daar baie harde werk en ure ingesit is om so n pragtige nuttige resepteboek saam te stel om ons geregte maklik en smaaklik voor te berei.
Karen Scheepers –
Ek voel dat hierdie samestelling baie toeganklik is vir almal. Mooi en eenvoudige taal en formaat. Dit is baie gebruikers vriendelik
Stephani –
Hierdie resepteboek is ‘n groot aanwins tot jou 28 dae dieet veral as jy nie weet wat om te maak nie. I LOVE IT!!!!
Benade Ronel –
Dis waarlik n baie goeie koop vir my gewees! Idees baie behulpsaam. En maak my opgewonde om die dieet te doen
Louise Engel –
Die boek is vol idees. Die 28 dag dieet is n “straightforward “ en maklike dieet. Die boek gee jou idees hoe om elke ete bietjie meer interesant te maak. Absoluut die geld werd
Anonymous –
Ek kan die resepte boek hoog aanbeveel. Die resepte in bitter lekker en baie maklik en dan verloor jy boonop lekker gewig ook sommer.
Corli Albertse –
Die boek het dit vir my baie makliker gemaak om die 28dag dieet te volg sonder om verveeld te raak of belangstelling te verloor. Die eenvoudigste resepte is ongelooflik lekker!! Waarlik die moeite werd!
Hannes –
Resepte is nie voks vreemd nie en maklik om te maak.
Brenda –
VINNIGE MOEITELOSE LEKKER KOS MET RESULTATE
pwessels –
Was verbaas oor die lekker en vinnige resepte met baie goeie resultate neem nie baie tyd in beslag met die voorbereiding… geniet die boek
paulabrand –
As jy die 28 Dae Dieet Eetplan wil volg id die boek n MOET HE!!!!
deanvor –
Die resepteboek is goed saamgestel en verskaf smaaklike resep idees.
pkboshoff –
Die boek is n groot hulpmiddel en help om etes meer interessant te maak
fienie.labuschagne –
Beslis waarde vir geld. Vergemaklik dieët en is waardevol gedurende reis na ‘nuwe jy’.
eznadames –
Maklik en bekostigbare resepte en dit maak die eetplan soveel makliker om n leefstyl te word. En ek is n werkende en besige mamma. Resepte is regtig vinnig en maklik. Dan het ek nog tyd vir my kids se goedjies en skoolgoed. Regtig n wonderlike boek. Baie dankie aan almal wat die resepte boek moontlik gemaak het.
debeersonja –
Perfek vir gewigsverlies
celestelindeque901 –
Is ñ resepteboek wat ek beslis sal aanbeveel alles word so mooi uiteengesit en foto by elke resep is pragtig!
gladysjreynolds –
Ek vind dit nou makliker om die inligting te kry wat ek be nodig Baie dankie
louvaine1 –
Ek sal die boek vir enige iemand wat op dieet is aanbeveel. Maak dieet baie maklik met oulike opsies wat nie vervelig is soos vleis en groete. Daar is soveel inspirenede voorstelle
koosmalan –
Heeltemal 100% te vrede!!
jseaman –
die verskeidenheid maak dit maklik om vooraf te beplan.
Mariette Basson –
EK MY RESEPTE BOEK EN JORNAAL ONTVANG. EK HOU BAIE DAARVAN. DIT IS MAKLIK EN LEKKERSTE VAN AL MEESTE GOED WAT MENS IN JOU HUIS HET. EK SAL DIT VERSKER AANBEVEEL
Daleen Engel –
die baie idees help om die dieet interessant en kreatief te maak
cafetshimo1 –
My man is vir die eerste keer saam met my op die diet en die verskeidenheid resepte maak dit so maklik om hom gemotiveerd te hou.
trytsmanlorette –
Die boek is super fantasties uiteengesit & maak idees met etes net baie makliker.
thompsonrentia –
Was this review helpful to you?jme –
Boek baie mooi. Geniet my boek baie.
christaheyns –
Die resepteboek is puik en absolute waarde vir geld!
ansie –
Die resepte is lekker en baie idees wat dit nie boring maak nie.
poppeloppie –
Hierdie boek is van baie waarde vir elkeen wat die 28 dae dieet volg.
avisagie –
Kan sien daar is baie moeite gedoen met die boek. Sal ook baie help om jou daaglikse etes te beplan en berei sonder dat dit vervelig sal raak.
Erika –
Dit is ‘n FANTASTIESE resepteboek – illustrasies is pragtig en boek is maklik om te gebruik. Word sterk aanbeveel.
v.visagie –
Baie dankie vir wonderlike produk. Ek is baie opgewonde oor my nuwe aankope.
annalien –
Wat ‘n wonderlike verrassing toe ek die pakkie ontvang en die kwaliteit van die resepte sien. Die resepte ‘n groot aanwins om te help met die sukses van die dieetprogram. Baie dankie aan almal wat dit vir ons moontlik maak om met opgewondenheid ons program te kan volg. Groete Annalien Crafford
ronalda –
Baie oulik met nuwe idees!