EBOEK: Luilekker Leesstof: ‘n Versameling van artikels oor Die 28 Dae Dieet (E-Boek)

(1 customer review)

R100.00

Luilekker Leesstof is ‘n elektroniese versameling van gunsteling artikels wat op Die 28 Dae Eetplan blog verskyn.

SKU: D28LLV1 Category:

BESKRYWING

Hierdie is ‘n digitale produk wat in PDF-formaat afgelaai word. Dit beteken dat geen fisiese produkte afgelewer word nie.

 

Luilekker Leesstof is ‘n elektroniese versameling van al die artikels wat op ons “blog” verskyn.

Dit bevat 22 artikels gerangskik in 4 kategoriee, asook die basiese plan en riglyne vir gemak.

Maak ‘n koppie tee en ontspan rustig terwyl jy hierdie eboek op jou gunsteling digitale toestel lees. Jy kan dit selfs uitdruk en bind as jy verkies om fisiese papier tussen jou vingers te voel.

 

Formaat: PDF (13.2mb)

Inhoud: Elektroniese dokument bestaande uit 78 bladsye

1 review for EBOEK: Luilekker Leesstof: ‘n Versameling van artikels oor Die 28 Dae Dieet (E-Boek)

  1. Anonymous (verified owner)

    Hierdie luilekker leesstof is my inspirasie en ontspannings leesstof – by my op my selfoon om op enige plek te lees

    (1) (0)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.