GRATIS AFLEWERING!
Super Kombo
R954.50
SPAAR! Ontvang gratis aflewering wanneer jy die Die 28 Dae Eetplan Resepteboek (200 resepte), Beginnersgids, A3 Yskaskaart en Sleutelring saam bestel.
Out of stock
13 reviews for GRATIS AFLEWERING!
Super Kombo
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Belinda V. (verified owner) –
Since placing the order I received constant updates till the day I received my package. Neatly and well packaged. Good quality, thank you so much.
Elna Klackers (verified owner) –
Excellent service. Fast delivery, wonderful product. I am so thrilled with this package. Ten out of ten for you!
Charmaine Joubert (verified owner) –
Great product works a lot easier in the book format, job well done
Anonymous (verified owner) –
Uitstekend!!
Regina Bothma (verified owner) –
Baie tevrede maak die program baie makliker om te volg.
Santie Vilonel (verified owner) –
Love it
Karin Oosthuizen (verified owner) –
Goei terug voer en vinnige diens dankie
Lindie Rawbone (verified owner) –
Vinnige diens.Baie tevrede.Dankie😊👍🏻
Elsabe van den Heever (verified owner) –
Fantastiese diens en aflewering was flink. Wonderlike resepte en n plesier om die eetplan te volg. Voorbereiding is n plesier en ons hele gesin smul heerlik saam. Baie dankie en die Super Combo is beslis die moeite werd.
Anel de Bruin (verified owner) –
Love dit!! Sou dit nie sonder hierdie boek kon doen nie.
Francie Wolmarans (verified owner) –
Very hapoy thank you for a good service
Jaco Fourie (verified owner) –
Goeie diens met vinnige aflewering, uitstekende boek
Antoinette Grobler (verified owner) –
Baie dankie vir die puik diens..