Die 28 Dae Eetplan
Nutsgids (E-Boek)
R280.00
Die 28 Dae Dieet Nutsgids is ‘n elektroniese, PDF aflaaibare versameling van bybehore wat jou help op jou 28 dae dieet reis.
BESKRYWING
Hierdie is ‘n digitale produk wat in PDF-formaat afgelaai word. Dit beteken dat geen fisiese produkte afgelewer word nie.
Die 28 Dae Dieet Nutsgids is ‘n elektroniese, E-boek aflaaibare versameling van bybehore wat jou help op jou 28 dae dieet reis.
Dit bevat:
- 20 Resepte Kaarte (resepte uit die fisiese resepteboek, Eet & Geniet)
- 20 Sop Resepte (resepte uit die fisiese resepteboek, Eet & Geniet)
- 1 Rondte (28 dae) uit Die 28 Dae Eetplan Joernaal (3 maaltyd voorstelle per dag, dieetspyskaart, area vir refleksie en motiverende gesegdes op elke bladsy)
- Dieet Dagbeplanner Templaat
- Weeklikse Beplanner Templaat (met voorsiening vir jou weeklikse doelwitte, maaltyd beplanner en spasie vir jou inkopielys)
- Yskasplan Templaat
- Die basiese plan en riglyne vir gemak
Druk hierdie E-boek uit, liaseer of bind dit op jou gunsteling manier om jou dieetbus op koers te hou!
Formaat: PDF (38.83mb)
Inhoud: Elektroniese dokument bestaande uit 66 bladsye
14 reviews for Die 28 Dae Eetplan
Nutsgids (E-Boek)
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Adriaan Snyders (verified owner) –
Good tips
Linda Meintjes (verified owner) –
Regtig ‘n gemaklike manier om te dieet. Die lekkerte is dat jy stysel ook kan eet.
Linda H. (verified owner) –
Briljante diens en love die boek
Lynette Van Der Walt (verified owner) –
Lief die resepte en inhoud!
BELLA PATMORE (verified owner) –
Very helpful indeed:)
Anonymous (verified owner) –
Regtig prakties en nuttig!
Anonymous (verified owner) –
Oo
Bebe Swart (verified owner) –
Alles maklik verstaanbaar
Anadele Coetzee (verified owner) –
Very informative with clear guidelines and thorough explanations.Easy and appetizing recipes🤗
Anonymous (verified owner) –
Help baie!! Geniet dit baie.
Sandra van Rensburg (verified owner) –
Easy to use, colourful and good resources
Anonymous (verified owner) –
Gebruik dit bietjie minder maar nie omdat dit swakker is nie – wonderlike inspirasie in, maar ek gebruik meer die ander produkte – ek wissel maar gereeld
Amore Page (verified owner) –
Verry helpfull
(verified owner) –
Good resource