Die 28 Dae Eetplan
Joernaal (E-Boek)
R172.50
Jy hoef nooit weer te wonder wat om te eet, hoe om te begin oefen of hoe om jou vordering op die plan te monitor nie.
In Stock
BESKRYWING
Hierdie joernaal bevat alles wat jy nodig het om die eetplan te volg en daarby te hou. Jy hoef nooit weer te wonder wat om te eet, hoe om te begin oefen of hoe om jou vordering op die plan te monitor nie. Die joernaal bevat:
– ‘n Opsomming van die eetplan met riglyne
– 84 Foto voorstelle vir ELKE maaltyd, vir elke dag, vir drie rondtes
– Gewigsverlies kaarte waarop jy jou gewig en sentimeters kan aandui en jou vordering volg
– Motiverende gesegdes op elke blad
– Oefening voorstel vir elke dag
– Spesiale refleksie area waar jy jou ervaring en gevoelens op papier kan uitdruk
– Spasie vir jou voor en na fotos vir elke rondte
– Interessante artikels en feite oor die eetplan
– Al die bogenoemde vir DRIE VOLLE RONDTES in een boek vasgevang
Formaat: PDF Dokument (77 mb)
Inhoud: E-boek Weergawe van die fisiese boek, bestaande uit 130 bladsye.
12 reviews for Die 28 Dae Eetplan
Joernaal (E-Boek)
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Marinda Charters (verified owner) –
Wonderlike diens
Linda (verified owner) –
Inspiring, can’t wait to get started!
Leila von Wielligh (verified owner) –
Wonderlike Joernaal boek, maar wil dit graag in ‘n hardeband boek he.
Eetplan Idees (store manager) –
Dankie, Leila! Die fisiese kopie is nou beskikbaar 🙂
Madri (verified owner) –
Goeie hulpmiddel
Anonymous (verified owner) –
Baie handig.
Juanita Meyer (verified owner) –
Puik!
Anonymous (verified owner) –
Fantastic – I use it everyday. I also like all the extra info
Amore Page (verified owner) –
Love it
Susan Van Straten (verified owner) –
Interesting and helpful guidelines
Michelle le Roux (verified owner) –
Love it!
Rina Kruger (verified owner) –
spoedige diens wat aan my verwagtinge voldoen het
Anonymous (verified owner) –
Deeglik en maklik om te gebruik