Die 28 Dae Eetplan Joernaal – A5 Sagteband

(5 customer reviews)

R287.50

Fisiese kopie van Die 28 Dae Eetplan Joernaal met 252 Maaltyd Idees, 16 Kitsresepte, Oefenprogram, Daaglikse motivering en vele meer.

SKU: D28PAJ-1 Category:

BESKRYWING

Hierdie joernaal bevat alles wat jy nodig het om die eetplan te volg en daarby te hou. Jy hoef nooit weer te wonder wat om te eet, hoe om te begin oefen of hoe om jou vordering op die plan te monitor nie. Die joernaal bevat:

– ‘n Opsomming van die eetplan met riglyne
– 84 Foto voorstelle vir ELKE maaltyd, vir elke dag, vir drie rondtes
– Gewigsverlies kaarte waarop jy jou gewig en sentimeters kan aandui en jou vordering volg
– Motiverende gesegdes op elke blad
– Oefening voorstel vir elke dag
– Spesiale refleksie area waar jy jou ervaring en gevoelens op papier kan uitdruk
– Spasie vir jou voor en na fotos vir elke rondte
– Interessante artikels en feite oor die eetplan
– Al die bogenoemde vir DRIE VOLLE RONDTES in een boek vasgevang

 

Formaat: FISIESE BOEK

Inhoud: 130 bladsye l A5 Sagteband

 

5 reviews for Die 28 Dae Eetplan Joernaal – A5 Sagteband

  1. Karen T. (verified owner)

    Dis ‘n oulike boek om als neer te pen en boek te hou. Die fisiese joernaal is lekker vir diegene wat nie baie van pdf formaat hou nie.

    (0) (0)
  2. Anonymous (verified owner)

    Baie goeie inligting. Baie dankie

    (0) (0)
  3. Veronica Meiring (verified owner)

    Joernaal is so motiverend!

    (0) (0)
  4. Santie Vilonel (verified owner)

    I love it

    (0) (0)
  5. Elsie Ollewagen (verified owner)

    Friendly and very quick service, Received book within 3 days from ordering

    (0) (0)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.