GRATIS AFLEWERING!
Alles-in-Een Kombo
R1 261.55
Alles wat jy benodig op Die 28 Dae Eetplan in een gerieflike pakket. Dit bevat:
- Eet & Geniet Resepteboek (200 resepte)
- Beginnersgids
- Die 28 Dae Eetplan Joernaal
- Dieet sleutelring stel
- A3 Yskaskaart
GRATIS AFLEWERING landswyd binne 4 dae
Description
Hierdie pakket bevat die volgende:
Eet & Geniet Resepteboek
Vergeet jy is op ‘n dieet met 200 heerlike resepte spesifiek vir Die 28 Dae Eetplan.
Beginnersgids
Fisiese kopie van die volledige plan, alle riglyne, wenke, generiese inkopielys ens. Geen meer gesukkel met los gedrukte bladsye of PDF’s nie!
Dieet sleutelring
Stel kaartjies met die plan spyskaart (1 kaartjie per dag) om elke dag saam te dra. Weet altyd wat volgende op die spyskaart is.
A3 Yskaskaart
Kleurvolle, herbruikbare yskaskaart met die plan spyskaart en basiese riglyne, asook ‘n spasie om jou gewigslesings op weegdae aan te dui. Sien hoe die kilo’s val!
Joernaal
252 Foto voorstelle vir elke maaltyd vir 3 volle rondtes, 84 motiverende gesegdes, gewigskaarte en -grafiese, basiese oefenprogram en daaglikse refleksie. Hou jou motivering hoog gedurende jou dieetreis.
Koerier aflewering gratis regoor SA binne 4 werksdae.
6 reviews for GRATIS AFLEWERING!
Alles-in-Een Kombo
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Elsa Snyder (verified owner) –
This is a very high quality product and makes following the diet so much easier. All the planning is basically done for you.
Letitia V. (verified owner) –
I was impressed with the prompt delivery and the presentation of the Combo pack. I love the recipies and guidance offered. The journal creates the opportunity to reflect and the “countdown” guide to assist with fluid intake is very helpful.
An excellent investment in my health and future.
Wilmarie Smith (verified owner) –
Binne 4dae my pakkie ontvang is baie beindruk met die resepte WOW WOW
Adele Cosmo (verified owner) –
Die beste boek wat ek nog gekoop het.die diens was so goed en lekker vining .Ek sal julle aanbeveel vir enige iemand
RL Maree (verified owner) –
I received my books in three days
Anonymous (verified owner) –
Tasteful recipes. These products are really helpful in your 28 day journey.