Sale!

PROMOSIE!
Alles-in-Een Kombo

(18 customer reviews)

R1 099.00

Hierdie kombo bevat ‘n Eet & Geniet Resepteboek afslaan-kopie.

Hierdie produkte is die kombinasie wat ons lede die meeste bestel. Dit dek alles wat jy benodig op Die 28 Dae Eetplan in een gerieflike pakket.

Gratis aflewering oral in SA binne 1-4 werksdae.

In Stock

BESKRYWING

Aflsaan Eet en Geniet is boeke wat, weens produksiefoute, nie 100% volgens Eetplan Idees standaard is nie. Die bladsye, foto’s en alle inhoud is perfek, maar die omslag het minimale defekte soos skaafmerke, inkmerke en gedeeltes waar die omslag nie reguit gebind was nie. 

SPAAR! Ontvang gratis aflewering wanneer met Die 28 Dae Eetplan Alles In Een Kombo.

Ontvang:

  • Die 28 Dae Eetplan Resepteboek ‘Eet & Geniet’ met 200 resepte
  • Die 28 Dae Eetplan Beginnersgids (die volledige eetplan in ‘n fisiese boek)
  • Die 28 Dae Eetplan Joernaal (fisiese boek)
  • Die 28 Dae Eetplan A3 Yskaskaart en Sleutelring

BONUS
Albei Week 1 & 2 van Die 7 Dae Uitdaging PDF boeke ook ingesluit GRATIS.

18 reviews for PROMOSIE!
Alles-in-Een Kombo

  1. Alida Schalekamp (verified owner)

    Uitstekend! Gee mens soveel kennis van die dieet, ek is mal daaroor! Die beplanning, hoe dit werk, wat om te eet ens. Dis alles so mooi uiteen gesit dat jy sommer dadelik lus us om weg te val en te begin. Baie dankie vir julle wonderlike pakket!

    (0) (0)
  2. LIZ GUBA (verified owner)

    Love the modern look and well presented package. Precise , concise and great energy to it in totality. Cannot wait to start!

    (0) (0)
  3. Elzalene Bezuidenhout (verified owner)

    Uitstekend! Dankie.

    (0) (0)
  4. Joey Barnard (verified owner)

    Ek begin vandag met die 28 dae eetplan en is baie opgewonde want die dieet is nie “boring” nie.

    (0) (0)
  5. Valerie Willemse (verified owner)

    Good quality.

    (0) (0)
  6. Ria Pretorius (verified owner)

    Awesome contents. As promised. Great service.

    (0) (0)
  7. Charmain Otto (verified owner)

    Great Plan! Can’t wait to start 🙂

    (0) (0)
  8. Riette Swart (verified owner)

    Baie goed uiteengesit

    (0) (0)
  9. Ria van Staden (verified owner)

    not easy, but doable

    (0) (0)
  10. Rosely Nicholson (verified owner)

    Lost 3.4kg in first week.

    (0) (0)
  11. Helena Laubscher (verified owner)

    puik

    (0) (0)
  12. ELSA (verified owner)

    a good eating plan with normal ingredience at home for everyday use

    (0) (0)
  13. Deirdre Smith (verified owner)

    Aflewering van vinnig en bode vriendelik. Produkte is puik. Ek het al klaar gewig begin verloor.

    (0) (1)
  14. Maureen Koekemoer (verified owner)

    Baie nice receipte wat jy kan gebruik

    (0) (0)
  15. Elsa (verified owner)

    For the first time in my life, I like making food.

    (0) (0)
  16. Linda (verified owner)

    Beautiful, colourful books and chart!

    (0) (0)
  17. Anonymous (verified owner)

    Very excited to start

    (0) (0)
  18. Liezl S. (verified owner)

    Fast service

    (0) (0)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.