A3 Yskaskaart

(19 customer reviews)

R150.00

Elke dag se spyskaart, basiese riglyne, sowel as al die weeg dae is duidelik op die kaart aangedui. Plus veselpuntpen.

SKU: D28YA3 Category: Tag:

BESKRYWING

Hierdie A3 grootte yskas kaart met magnete is die perfekte manier om tred te hou van jou vordering op die dieet. Elke dag se spyskaart, basiese riglyne, sowel as al die weeg dae is duidelik op die kaart aangedui.

 

Die gerieflike plastiek laminering maak dit moontlik om jou rondte-nommer sowel as gewig lesings met ‘n veselpunt pen in te vul, en dan aan die einde van die maand uit te wis om die kaart vir jou volgende rondte te gebruik!

 

GRATIS Veselpunt pen ingesluit!

19 reviews for A3 Yskaskaart

  1. Marcus (verified owner)

    very well set up

    (0) (0)
  2. Melvena van Deventer (verified owner)

    Goeie kwaliteit

    (0) (0)
  3. Anonymous (verified owner)

    awesome love it

    (0) (0)
  4. Elaine Schroeder (verified owner)

    Helpfull

    (0) (0)
  5. Raylene Erasmus (verified owner)

    This is a great product for the fridge

    (0) (0)
  6. Alta Nelson (verified owner)

    Alles in een bymekaar vir vooruitbeplanning.

    (0) (0)
  7. Irma Osborne (verified owner)

    Uitstekende en vinnige diens. Ek het op n Maandag bestel en Woensdag my pakkie ontvang. Ek was baie be─źndruk dat ek elke dag n e-pos ontvang het mbt Courier Guy.
    Mooi verpakking en verseker die beste online aankope.
    Geluk en dankie aan julle span.

    (0) (0)
  8. Mary-Ann Naude (verified owner)

    Excellent packaged and quick receipt

    (0) (0)
  9. Nita Marais (verified owner)

    Goeie diens dankie

    (0) (0)
  10. Belinda Coertze (verified owner)

    This is brilliant as this is the sources to my food, now I first see the chart before I even think about cheating

    (0) (0)
  11. Connie Flemming (verified owner)

    Helps a lot

    (0) (0)
  12. Ettie Lourens (verified owner)

    Beste dieet plan ooit!!! Maklik om te volg.

    (0) (0)
  13. Juliana Cronje (verified owner)

    Baie gelukkig met my yskaskaart

    (0) (0)
  14. Marika du Plessis (verified owner)

    Nice to have a quick reference on the fridge, love it!

    (0) (0)
  15. Anonymous (verified owner)

    No need to struggle to find your paper or book!

    (0) (0)
  16. Sandra Harmse (verified owner)

    Nice

    (0) (0)
  17. Juanita Meyer (verified owner)

    Puik!

    (0) (0)
  18. Anonymous (verified owner)

    Totaal gek hieroor – op die perfekte plek – op my yskas – soos wat ek met ‘n dag klaarmaak – merk dit af met my whiteboard marker – hou my gefokus !!!!!

    (0) (0)
  19. Corene Lessing (verified owner)

    Very impressed with the concept as well as fast delivery. Now we must just follow the plan

    (0) (0)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.