Selected:

Die 28 Dae Eetplan 7 Dae Uitdaging (PDF)

R100.00

Die 28 Dae Eetplan 7 Dae Uitdaging (PDF)

R100.00

‘n Volledige uitgewerkte maaltydplan vir elke maaltyd van die dag vir die eerste week PLUS resepte vir elke maaltyd en ‘n bypassende inkopielys.

SKU: D287u Category:

Beskrywing

Die 7 Dae Uitdaging is spesifiek saamgestel om jou deur die eerste sewe dae van Die 28 Dae Eetplan te dra.

Dit bestaan uit ‘n volledige uitgewerkte maaltydplan vir elke maaltyd van die dag vir die eerste week PLUS resepte vir elke maaltyd en ‘n bypassende inkopielys.

 

Die eerste week van Die 28 Dae Eetplan is die belangrikste van die hele dieet, aangesien dit jou sukses of mislukking op die plan bepaal.

Vir diegene wie die plan vir die eerste keer aanpak sonder voldoende hulpbronne, kan die eerste 7 dae baie moeilik wees om te oorleef.

Om hierdie rede het ons Die 28 Dae Dieet 7-Dae-Uitdaging saamgestel, wat jou die nodige leiding sal gee om deur die eerste week te kom. Jy ontvang:

‘n Pasgemaakte 7-Dae Maaltydplan
Verwyder die kopseer om uit te werk wat om vir elke maaltyd voor te berei. Ontvang ‘n vasgestelde spyskaart vir al 3 maaltye, elke dag, vir die eerste 7 dae van die dieet.

Resepte vir elke Maaltyd
Elke maaltyd bevat ook ‘n volledige resep en foto, wat gerieflik georganiseer is volgens die etes van die dag. Al die resepte kom direk uit die amptelike resepteboek, Eet & Geniet.

‘n Bypassende inkopielys
Om hierdie pakket te voltooi ontvang jy ‘n persoonlike inkopielys wat spesifiek volgens hierdie maaltydplan saamgestel is. Al die bestanddele is netjies gekategoriseer om jou aankope makliker en vinniger te maak.

Spesifikasies

Formaat: PDF dokument (7.03mb)

Inhoud: 17 Bladsye, elektronies aflaaibare PDF

Taal: Afrikaans (ook beskikbaar in Engels – sien die Engelse kategorie)

Aflewering

Hierdie is ‘n digitale produk wat in PDF-formaat afgelaai word.

Aflaai skakels word via epos gestuur en moet binne 14 dae afgelaai word. Produkte kan in PDF-formaat gestoor word op jou foon of rekenaar vir toekomstige gebruik.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

error: Content is protected !!
×

Cart