Selected:

2020 Tafelkalender met Die 28 Dae Eetplan Spyskaart - A3 grootte - Een maand per blad

R155.00

2020 Tafelkalender met Die 28 Dae Eetplan Spyskaart – A3 grootte – Een maand per blad

R155.00

Hierdie 2020 kalender bied ‘n maand-in-sig uitleg waarop jy jou afsprake kan invul; en vertoon ook Die 28 Dae Eetplan spyskaart. ‘n Moet-hê vir elke persoon wat hul lewe en hul dieet in  harmonie wil laat verloop. Maak ook ‘n uitstekende geskenk aan ‘n vriend, familielid of kollega.

In stock

SKU: D28TKA3 Category:

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R51.67 with PayJustNow.
Find out how...

#zerointerest
PayJustNow is a simple,
easy-to-use payment system.

Here’s how it works:

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 equal, zero interest instalments. You’ll pay one instalment at the time of purchase, the next at the beginning of the following month and the last one a month thereafter.


Browse your favourite online stores and proceed to check-out.


Choose PayJustNow as your payment method.


CREATE YOUR ACCOUNT as easily as if your eyes were shut (though we’d recommend you keep them open).


Choose PayJustNow as your payment method.

Here’s what you’ll need:


To be over 18 years old


A valid RSA ID document


A debit or credit card


An email address

Beskrywing

Beplan jou dieet rondom jou lewe – en nie jou lewe rondom die dieet nie. Hierdie praktiese, kleurvolle en ruim 2020 kalender bied ‘n maand-in-sig uitleg waarop jy jou afsprake, persoonlike en/of werkskedule kan invul.

As ‘n bonus vertoon dit ook Die 28 Dae Eetplan spyskaart in die regterkolom sodat jy enige tyd van die jaar op die bus kan spring.

‘n Moet-hê vir elke persoon wat hul lewe en hul dieet in  harmonie wil laat verloop.

Maak ook ‘n uitstekende geskenk aan ‘n vriend, familielid of kollega.

Spesifikasies

Grootte A3

Tipe 12x A3 bladsye, een maand per blad, volkleur

Afwerking Karton steun en kleefbinding

Aflewering

Aflewering neem 1 tot 4 dae

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

error: Content is protected !!
×

Cart