Die 28 Dae Eetplan
kursuse
Doen dit reg
die eerste
keer.
Hierdie gemeenskap is gevestig, weg van die geraas van die internet en sosiale media. ‘n Plek waar almal dieselfde doel het om gesonder te leef en waar ons mekaar kan ondersteun om ons doelwitte te bereik terwyl ons ons daaglikse lewe leef.
2020


About the company
It is a long established fact that a reader will be distracted by the readable content of a page when looking at its layout. The point of using Lorem Ipsum is that it has a more-or-less normal distribution of letters, as opposed to using ‘Content here, content here’, making it look like readable English. Many desktop
About the brand
I am text block. Click edit button to change this text. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.


4 Denkbeeldige Probleme (en die realiteit van elk)
Dit is menslike natuur om te glo dat ons net een klein verandering weg van ‘n suksesvolle lewe is. As ons net dit of dat sou kon doen, sou alles perfek wees. Ons kyk altyd na wat ons kort, eerder as wat ons het.
Hierdie gebrekkige denkwyse lei tot die vorming van denkbeeldige probleme. Hoe meer ons daarop fokus, hoe meer werklik voel die probleme en hoe minder voel ons toegerus om die probleme te oorkom.

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek
Die 28 Dae Eetplan Resepteboek, Eet & Geniet bevat 200 resepte om te verseker dat jou etes smaaklik, uniek en interessant bly.
Resepte is maklik, vinnig en bestanddele goedkoop.

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek App
Die app bevat nou meer as 100 heerlike resepte om van te kies. Gebruikers kan ook nou meer as 30 gunsteling resepte kies.

Die 7 Dae Uitdaging
Die 7 Dae Uitdaging is spesifiek saamgestel om jou week vir week deur Die 28 Dae Eetplan te dra.

Die 28 Dae Eetplan Joernaal
Die 28 Dae Eetplan Joernaal is die ideale manier om die plan te volg en tred te hou van jou ervaringe en vordering. Elke joernaal bevat spasie vir inskrywings vir 3 volle rondtes.
Ontvang GRATIS aflewering op die Joernaal Kombo.

Die 28 Dae Eetplan Boek
Verloor gewig en hou dit af met Die 28 Dae Eetplan Leefstyl: ‘n Praktiese eetplan wat bestaan uit al die kossoorte wat jy oor die algemeen in jou kombuis aanhou – niks vreemd of uitheems nie.