• 00DAE
  • 00URE
  • 00MIN
  • 00SEK
Eetplan Idees het 'n spesiale kombinasie van hulpbronne saamgestel om jou te help jou gewigsverliesdoelwitte vir 2020 te bereik.
Promosie eindig 31 Januarie 2020
250
Items wat nog in voorraad is

DIE 28 DAE EETPLAN BEGINNERSGIDS

Hierdie boekie is die ruggraat van die dieet en bevat al die inligting wat jy nodig het om die dieet te volg en om gewig te verloor.

Dit bevat ook kleur illustrasies, gewigverlieskaart, inkopielys wenke en meer. Die gids is gebruikersvriendelik en baie maklik om te volg.

VERLOOR GEWIG

DIE 28 DAE EETPLAN RESEPTEBOEK D1

Hierdie resepteboek is die gemeenskap gunsteling.

Gee jouself 80 redes om nie net van maaltye op die dieet te hou nie, maar ook om daarna uit te sien. Maak elke ete fantasties en geniet jou dieet.

EET LEKKER

DIE 28 DAE EETPLAN TAFELKALENDER

Beplan jou dieet rondom jou lewe met ons pragtige tafelkalender. Die 28 Dae Dieet spyskaart is vir elk van die 12 maande ook bygevoeg vir jou gemak.

Maak 2020 jou jaar van sukses.

MAKLIKE BEPLANNING

Raak verlief op alles in jou pakket

A3 Yskaskaart

Hierdie A3 grootte yskas kaart is die perfekte manier om tred te hou van jou vordering op die dieet. Elke dag se spyskaart, basiese riglyne, sowel as al die weeg dae is duidelik op die kaart aangedui.

A3 Tafelkalender

Beplan jou dieet rondom jou lewe. Hierdie praktiese, kleurvolle en ruim 2020 kalender bied 'n maand-in-sig uitleg waarop jy jou afsprake, persoonlike en/of werkskedule kan invul.

Dieet sleutelring

30 Kaartjies met dieetspyskaart in sleutelring vir gemak

Beginnersgids

Die volledige eetplan met illustrasies, grafieke en tabelle, gedruk en gebind in ‘n handige A5-boekie. Geen watermerke, volkleur plus 20 NUWE RESEPTE wat nie in enige ander resepteboek voorkom nie.

Resepteboek Deel 1

'n Versameling van 80 resepte wat op die 28 Dae Eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat op die plan is nie.

Gratis koerier

Gratis koerier aflewering na enige fisiese adres in Suid-Afrika.

Spaar meer as R200

Die totale waarde van hierdie pakket is R849, maar tot 31 Januarie 2020 kan jy dit vir slegs R600 ontvang. Met GRATIS aflewering!

error: Content is protected !!
×

Cart