Sukses!
Jou bestelling is geplaas.
Vir jou:
- Volledige 28-Dae Eetplan
- Persoonlike voorkeure en dieetkeuses ingewerk.
- Binne die reëls en struktuur van Die 28 Dae Eetplan.
- Etes vir een persoon.
- Resepte met naam, foto, bestanddele en metode vir elke maaltyd.
- Volledige inkopielys vir die 28 dae
- In PDF-formaat
Wat gebeur volgende?
01
Bestelling bevestig. Jy sal binnekort ‘n e-pos met jou bevestiging ontvang.
02
Produksie. Hou jou e-pos dop vir kennisgewings.
03
Versending. Jou persoonlike 28 Dae Eetplan word in 7 dae aan jou versend.
DIE 28 DAE EETPLAN SPESIAAL VIR JOU SAAMGESTEL