Gereelde Vrae
Hoe lank neeem aflewering ?
Koerier aflewering is beskikbaar en neem ongeveer 4 werksdae. Vertragings van 1-3 dae mag plaasvind a.g.v. die nasionale inperking.
Hoe kan ek gratis aflewering ontvang?
As jy enige van kombo pakkette bestel ontvang jy outomaties gratis aflewering.
Kan ek dit by my posadres ontvang ?
Ons koeriers bring dit tot by jou deur, ongeag of jy dit by jou huis, werk, buurman of familielid se huis laat aflewer.
Kan ek by die bank inbetaal ?
Ons beveel aanlyn betaling deur een van ons veilige betaalportale aan om jou bestelling so spoedig moontlik te verwerk.
Lewer julle buite S.A. af?
Aflewering is tans slegs beskikbaar in SA.