ONS BESIGHIDSELEENTHEID

Verdien
5% - 20%
Kommissie

Verdien ‘n ekstra inkomste deur eenvoudig ons produkte te deel met vriende, familie, kollegas en enigiemand wat ekstra hulp op Die 28 Dae Eetplan benodig.

Hoe jy dit doen en hoe gereeld, is jou keuse!

Eetplan Idees
Verwysingsprogram

Eetplan Idees
Verwysings
program

Bou jou eie besigheid

Voltyds of deeltyds, deel eenvoudig jou unieke skakel. Geen aankope van voorraad.

Verdien finansiële vryheid

Verdien 5% – 20% kommissie elke keer wanneer iemand jou skakel gebruik om ‘n Eetplan Idees produk te koop.

Wees jou eie baas

Bestuur jou eie tyd en kies jou eie vryheid. Kies self jou ure en doelwitte wat jou gesin en omstandighede pas.

  • Dit is heeltemal gratis om aan te sluit.
  • Daar is geen verpligting op ‘n maandelikse kwota nie.
  • Geen aankoop van voorraad nie.
  • Geen pakkies voorberei of pakkies aflewer nie.

Hoe om aan te sluit

Kliek op die skakel en voltooi die vorm om aan te sluit. Sodra jy jou unieke skakel ontvang kan jy DADELIK begin!

Vir wie is dit?

Tuisteskepper

Is jy 'n tuisteskepper wat 'n inkomste vanaf die huis wil verdien?

Blogger / Influencer / Admin

Het jy 'n persoonlike of besiheidsblog? Dalk het jy 'n geleentheidswebblad of sosiale media aanhangers?

Besigheidseienaar

Het jy 'n aanlyn winkel? Wat van 'n fisiese winkel (bv. koffiewinkel, boekwinkel, geskenkwinkel, ens.)? Klein of groot - almal is welkom.

Afgetredenes

Enige persoon met die toegang en toewyding om hul persoonlike netwerke te bereik

Post Views: 254
error: Content is protected !!
Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.
×

Cart