Die 28 Dae Eetplan Resepteboek App
Die app bevat nou meer as 100 heerlike resepte om van te kies.
Kry toegang tot al die basiese riglyne op een plek.
Gebruikerservaring is belangrik, dus bevat hierdie toep geen advertensies nie.
Resepkategorieë is herontwerp wat die navigasie eenvoudig en maklik maak.
Gebruikers kan nou meer as 30 gunsteling resepte kies.
Die 28 Dae Eetplan is netjies in 4 weke gekategoriseer.
Android & Iphone
Engels en Afrikaans
Cart