Hoe om jou kop reg te kry vir gewigsverlies

Hoe om jou kop reg te kry vir gewigsverlies

Hoe vind mense skielik die motivering om gewig te verloor? Jy mag dalk wonder of daar ‘n skakelaar is wat mens in ‘n persoon se kop kan aanskakel om hom te laat besluit om te verander.
Dit blyk dat daar ‘n naam vir hierdie sogenaamde skakelaar is…