Dra die 28 Dae Eetplan spyskaart altyd saam met jou sodat jy nooit hoef te vergeet wat op die spyskaart is nie. Stel van 30 kaartjies gepons en in 'n sleutelring geryg om maklik aan jou kar-, huis- of werksleutels te pas.
'n Volledige uitgewerkte maaltydplan vir elke maaltyd van die dag vir Die 28 Dae Eetplan Week 1 en 2 - PLUS resepte vir elke maaltyd en 'n bypassende inkopielys.
A complete meal plan for each meal of the day for Week 1 and Week 2 of The 28 Day Diet - PLUS recipes for each meal and an accompanying shopping list. You also receive The 28 Day Diet PDF as an additional document when purchasing this product.