Dra die 28 Dae Eetplan spyskaart altyd saam met jou sodat jy nooit hoef te vergeet wat op die spyskaart is nie. Stel van 30 kaartjies gepons en in 'n sleutelring geryg om maklik aan jou kar-, huis- of werksleutels te pas.
Hierdie kombo bevat 'n Eet & Geniet Resepteboek afslaan-kopie. Hierdie produkte is die kombinasie wat ons lede die meeste bestel. Dit dek alles wat jy benodig op Die 28 Dae Eetplan in een gerieflike pakket. Gratis aflewering oral in SA binne 1-4 werksdae.
'n Volledige uitgewerkte maaltydplan vir elke maaltyd van die dag vir Die 28 Dae Eetplan Week 1 en 2 - PLUS resepte vir elke maaltyd en 'n bypassende inkopielys.
A complete meal plan for each meal of the day for Week 1 and Week 2 of The 28 Day Diet - PLUS recipes for each meal and an accompanying shopping list. You also receive The 28 Day Diet PDF as an additional document when purchasing this product.