AFSLAAN PROMOSIE

Geniet jou
28 Dae Eetplan

Die Alles In Een Kombo bevat al die produkte wat jy benodig om jou 28 Dae Eetplan soveel makliker te maak. Van resepteboek en dieetplan tot joernaal, maaltydplanne en meer. Alles in een gerieflike pakket – vir jou!


Bestel Hier

Die Alles In Een Kombo

Spesifiek saamgestel vir Die 28 Dae Eetplan
7  Produkte + Gratis Aflewering


Eet & Geniet Resepteboek (Afslaan)Eet & Geniet Resepteboek (Afslaan)


28 Dae Eetplan Joernaal28 Dae Eetplan Joernaal

  • Beginnersgids (Dieet Boek)
  • Dieet sleutelring stel
  • A3 Yskaskaart
  • 7 Dae Uitdaging Week 1+2


Bestel Hier

Alles in een gerieflike pakket vir jou

Resepte, maaltyd idees, joernaalinskrywings, maaltydplanne en meer. Spesifiek ontwerp en noukeurig saamgestel om jou te help op jou 28 dae dieetreis.

200 ResepteEet & GenietSmaaklike resepte om jou dieetspyskaart op te kikker – met eenvoudige metodes en goedkoop bestanddele.
252 Maaltyd IdeesJoernaalEen foto-voorstel vir elke maaltyd van die dag vir 3 rondtes (84 dae)
84 Joernaal DaeJoernaalKry die resultate wat jy verdien deur tred te hou van jou vordering. Dit kan jou sukses op die plan maak of breek. 
14 Maaltydplan Dae7 Dae UitdagingsGeniet ‘n 14 dae toer op Die 28 Dae Eetplan. Ontdek waarom soveel vroue hierdie dieet kies as hul gewigsverliesmaat.

Bestel Hier

Van begin tot einde was nog nooit so maklik nie!

Elke aspek van die plan word gedek

Pasgemaakte Inkopielys

Gebruik die pasgemaakte inkopielys in die 7 Dae Uitdaging om seker te maak jy het al die eenvoudige, goedkoop bestanddele in jou kombuis.

Ken al die reels

Lees deur die Beginnersgids om seker te maak jy ken al die reels, porsies en wenke vir die plan.

Weeg en meet

Weeg en meet jouself en skryf jou lesings in die Joernaal neer.

Heerlike resepte

Spring weg met die heerlike resepte (of kies jou eie alternatiewe uit Eet & Geniet Resepteboek)

Volg jou vordering

Volg jou vordering op jou kleurvolle yskaskaart en glip jou sleutelring aan jou kar- of huissleutels om die spyskaart altyd byderhand te hou.

HOEVEEL MAKLIKER KAN DIT RAAK? BEGIN VANDAG!


Bestel Hier

Terugvoer van kliënte

MARIA FARRELL

5/5

Die pakkie was vinnig afgelewer en is so mooi uiteengesit. Mens moet net lees en dan doen. Dankie dat jul die dinkwerk vir ons doen, dit is wat my altyd vang met dieet, ek begin dieselfde goed elke dag eet en raak dan moeg.


Bestel Hier

Eet & Geniet Resepteboek

Slegs in harde kopie beskikbaar


Die resepte in hierdie resepteboek het duisende individue, net soos jouself, gehelp om die maaltye op Die 28 Dae Eetplan te omskep in lekker etes waarna jy kan uitsien.

Maak voorbereiding maklik, moeiteloos en vinnig.

Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.
Gesond eet was nog nooit só lekker nie!


Eet&Geniet


Lees Meer

Powered byCusRev
0.0
Based on 0 reviews
5 star
0%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
0 of 0 reviews

Sorry, no reviews match your current selections



Bestel Hier

Versending & AFLEWERING

Bestellings wat voor 12:00 op weeksdae geplaas word, word dieselfde dag versend.
Aflewering neem gewoonlik 1 – 4 werksdae.

Betaling

Gerieflike betaling met jou debiet- of kredietkaart is beskikbaar, sowel as die opsie om per EFT te betaal.

BETROUBAAR & VEILIG

Erkende derdeparty betalingsportale word gebruik om te verseker dat jou transaksies veilig is.