Die Alles In Een Kombo bevat al die produkte wat jy benodig om jou 28 Dae Eetplan soveel makliker te maak. Van resepteboek en dieetplan tot joernaal, maaltydplanne en meer. Alles in een gerieflike pakket – vir jou!
Resepte, maaltyd idees, joernaalinskrywings, maaltydplanne en meer. Spesifiek ontwerp en noukeurig saamgestel om jou te help op jou 28 dae dieetreis.
Elke aspek van die plan word gedek
Gebruik die pasgemaakte inkopielys in die 7 Dae Uitdaging om seker te maak jy het al die eenvoudige, goedkoop bestanddele in jou kombuis.
Lees deur die Beginnersgids om seker te maak jy ken al die reels, porsies en wenke vir die plan.
Weeg en meet jouself en skryf jou lesings in die Joernaal neer.
Spring weg met die heerlike resepte (of kies jou eie alternatiewe uit Eet & Geniet Resepteboek)
Volg jou vordering op jou kleurvolle yskaskaart en glip jou sleutelring aan jou kar- of huissleutels om die spyskaart altyd byderhand te hou.
HOEVEEL MAKLIKER KAN DIT RAAK? BEGIN VANDAG!
Slegs in harde kopie beskikbaar
Die resepte in hierdie resepteboek het duisende individue, net soos jouself, gehelp om die maaltye op Die 28 Dae Eetplan te omskep in lekker etes waarna jy kan uitsien.
Maak voorbereiding maklik, moeiteloos en vinnig.
Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.
Gesond eet was nog nooit só lekker nie!
Bestellings wat voor 12:00 op weeksdae geplaas word, word dieselfde dag versend. Aflewering neem gewoonlik 1 - 4 werksdae.
Gerieflike betaling met jou debiet- of kredietkaart is beskikbaar, sowel as die opsie om per EFT te betaal.
Erkende derdeparty betalingsportale word gebruik om te verseker dat jou transaksies veilig is.
vrobertson –
Kleurvolle en geurvolle resepte in die Eet & Geniet. Kort en vinnige resepte. Haal definitief die dink werk uit elke ete.
anra –
Die boek help om jou maaltye interessant en afwisselend te maak