Hoe die Afslaan koepon werk

Ruil 'n gewone Eet & Geniet Resepteboek uit vir 'n afslaan -boek en bespaar R200.

Geldig vir enige produk of kombo wat die resepteboek Eet & Geniet bevat.

NB: Lees eers die bepalings en voorwaardes voordat jy hierdie koepon gebruik!

Afslaan Koepon

R200AF

Die gebruik van hierdie koepon is onderhewig aan ons bepalings en voorwaardes.

Bepalings en voorwaardes

Wat jy moet weet voor dat jy die koepon gebruik.

Aflsaan Eet en Geniet is boeke wat, weens produksiefoute, nie 100% volgens Eetplan Idees standaard is nie. Die bladsye, foto's en alle inhoud is perfek, maar die omslag het minimale defekte.

Afslaan boeke is onderhewig aan beskikbaarheid