Kry ‘n 28 Dae Eetplan Wat Vir Jou Werk
Moenie raai hoe om die 28 Dae Eetplan by jou allergieë, dieetbehoeftes of leefstyl aan te pas nie.
Ons stel ‘n volledige 28-dae eetplan spesiaal vir jou saam volgens jou behoeftes—sodat jy met selfvertroue kan begin.
⭐⭐⭐⭐⭐
Saamgestel volgens die kernbeginsels
van die 28 Dae Dieet.

Jy wil die plan volg…
maar jy weet nie hoe om dit vir JOU situasie aan te pas nie.
Jy begin etes verander.
Dan wonder jy…
“Is dit nog reg?”
“Breek ek nou die plan?”
“Gaan ek steeds resultate sien?”
Dis presies waarvoor hierdie diens ontwikkel is.
Ons doen die beplanning vir jou
Wanneer jy jou Persoonlike 28 Dae Eetplan bestel, bestudeer ons eers jou antwoorde voordat ons jou plan saamstel.
Ons kyk onder andere na:
Daarna stel ons ‘n volledige 28-dae plan saam wat steeds op die kernbeginsels van die 28 Dae Dieet gebaseer is, maar aangepas is vir jou unieke situasie.
Wat jy ontvang
Na voltooiing ontvang jy ‘n professionele PDF wat spesiaal vir jou saamgestel is.
Dit sluit in:
Alles gereed om af te laai, oop te maak en te gebruik.
Hoe dit werk
Jy Vertel ons van jouself
Dit neem net ‘n paar minute.
⬇
Ons stel jou plan saam
volgens jou behoeftes
⬇
Jou Persoonlike PLAN
land in jou e-pos inboks
⬇
Jy Begin met selfvertroue
en gemoedsrus
Is hierdie vir jou?
Hierdie diens is ideaal indien:
➙ jy allergies is vir sekere kossoorte
➙ jy spesifieke dieetvereistes het
➙ jy sekere bestanddele wil vermy
➙ jy die 28 Dae Eetplan wil volg sonder om self veranderinge te probeer uitwerk
➙ jy ‘n plan wil hê wat van die begin af by jou pas
Belangrik om te weet
Hierdie is nie ‘n nuwe dieet nie.
Ons verander nie die kernbeginsels van die 28 Dae Dieet nie.
Ons pas die plan verantwoordelik aan volgens die inligting wat jy verskaf, sodat dit beter by jou behoeftes pas sonder om die struktuur van die eetplan te verander.
JOU PERSOONLIKE
28 DAE EETPLAN

R950
Eenmalige betaling
✓ 28 dae se etes
✓ Volledige resepte
✓ Inkopielys
✓ Persoonlike aanpassings
✓ Porsies volgens geslag
Binne 7 dae saamgestel
Gereelde vrae
Hoe lank neem dit?
Jou persoonlike eetplan word binne 7 dae saamgestel en per e-pos gestuur.
Is dit ‘n fisiese boek?
Nee.
Jy ontvang jou eetplan as ‘n PDF wat jy op enige toestel kan oopmaak of self kan druk.
Kan ek dit gebruik as ek allergieë het?
Ja.
Dis presies waarvoor hierdie diens ontwikkel is.
Kan julle ook my voedselvoorkeure in ag neem?
Ja.
Ons hou sover moontlik rekening met die voorkeure wat jy op die vraelys aandui.
Hoe verskil dit van die gewone 28 Dae Eetplan?
Die gewone plan is dieselfde vir almal.
Hierdie weergawe word spesiaal vir jou aangepas volgens die inligting wat jy verskaf.