Dankie – Die PLUS Resepteboek

Sukses!

Jou bestelling is geplaas.

Vir jou:

  • Volledige 28-Dae Eetplan
  • Persoonlike voorkeure en dieetkeuses ingewerk.
  • Binne die reëls en struktuur van Die 28 Dae Eetplan.
  • Etes vir een persoon.
  • Resepte met naam, foto, bestanddele en metode vir elke maaltyd.
  • Volledige inkopielys vir die 28 dae
  • In PDF-formaat

Wat gebeur volgende?

01

Bestelling bevestig. Jy sal binnekort ‘n e-pos met jou bevestiging ontvang.

02

Produksie. Hou jou e-pos dop vir kennisgewings.

03

Versending. Jou persoonlike 28 Dae Eetplan word in 7 dae aan jou versend.

DIE 28 DAE EETPLAN SPESIAAL VIR JOU SAAMGESTEL