Die 7 Dae Uitdagings

As jy gewig kon verloor deur beter te eet, sou jy ophou?

Geniet 'n 14 dae toer op Die 28 Dae Eetplan en ontdek waarom soveel vroue hierdie dieet kies as hul gewigsverliesmaat.

Hoekom is dit 'n toer?

Wat maak dit so spesiaal?

Dis eenvoudig: As jy…

  • nuuskierig is oor die voordele van Die 28 Dae Eetplan,
  • dalk die fantastiese resultate van ‘n vriend of kollega gesien het,
  • en dit nou self wil probeer

…dan sal Die 7 Dae Uitdagings jou nie net tyd en moeite spaar nie, maar geld ook!

Hoe spaar ek?

Alles is alreeds vir jou uitgewerk.

Pasgemaakte maaltydplan

Dit is eers as jy met die dieet begin, dat jy besef hoe moeilik dit is om uit te werk wat jy presies gaan eet.

Drie maaltye per dag elke dag kan nogal uitdagend raak; en dan moet jy nog steeds kophou of jou maaltye in die plan se riglyne pas.

NEE, VERGEET DIT!

Geniet heerlike spyskaarte met 3 maaltye elke dag vir 14 dae klaar uitgewerk volgens die riglyne van die plan.

Spaar jouself tyd en moeite.

Heerlike resepte

Die maaltydplanne bevat ‘n volledige resep met foto  vir ontbyt, middagete en aandete elke dag vir 14 dae.

Dit is meer as 40 resepte!

Die bestanddele van die resepte was in ag geneem tydens die samestelling van die spyskaarte was sodat dieselfde bestanddele vir meer as een maaltyd gebruik kan word.

Spaar jouself geld.

Inkopielys

Baie mense wat met die plan begin, is geneig om een ding te vergeet:

Nadat jy gesukkel het om aan resepte te dink, jy dan nog moet sit en die bestanndele van elke resep neem om ‘n bondige inkopielys saam te stel.

Jou tyd is kosbaar.

Met die 7 Dae Uitdagings ontvang jy ook inkopielyste wat spesifiek vir hierdie maaltydplanne  saamgestel is.

Omdat dit gekategoriseer is volgens die uitleg van die meeste kruidenierswinkels, beteken dit dat jy slegs koop wat jy werklik nodig het.

Spaar jouself tyd, moeite én geld!

Wat sê kliënte

4.8
Based on 23 reviews
5 star
78%
4 star
22%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Showing 5 of 23 reviews (4 star). See all 23 reviews
  1. Annalise Stoumann (verified owner)

    More options with every meal!

    7 Dae Uitdagings (E-Boeke)7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  2. Anonymous (verified owner)

    N maklike suksesvolle manier om gewig te verloor!

    7 Dae Uitdagings (E-Boeke)7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  3. Juanita W. (verified owner)

    Great products with fabulous recipes

    7 Dae Uitdagings (E-Boeke)7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  4. Juanita Theunissen (verified owner)

    The content looks amazing. I have not yet started this plan.

    7 Dae Uitdagings (E-Boeke)7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

    0 out of 1 people found this helpful. Was this review helpful to you?
    Yes
    No
  5. Rene Thomas (verified owner)

    Ek hou van die idee dat die menu uitgewerk is . Dit help baie . Dis maklik en gou.

    7 Dae Uitdagings (E-Boeke)7 Dae Uitdagings (E-Boeke)

    Was this review helpful to you?
    Yes
    No
Post Views: 15,275
error: Content is protected !!
Join Waitlist We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.
×

Cart