Die 7 Dae Uitdaging

Neem die 7 Dae Uitdaging en kry Week 2 absoluut GRATIS!

Ontdek hoekom so baie mense Die 28 Dae Eetplan as hul gewigsverlies oplossing kies.


Bestel Vandag


Order Today

7-dae-uitdaging-week-1-en-2
7-day-uitdaging-week-1-en-2

28 Dae Eetplan
7 Dae Uitdaging

Doen dit reg van die begin af

Die eerste week van Die 28 Dae Eetplan is die belangrikste van die hele dieet, aangesien dit jou sukses of mislukking op die plan bepaal.

Vir diegene wie die plan vir die eerste keer aanpak sonder voldoende hulpbronne, kan die eerste 7 dae baie moeilik wees om te voltooi.

Om hierdie rede het ons Die 28 Dae Dieet 7-Dae-Uitdaging saamgestel, wat jou die nodige leiding sal gee om deur die eerste week te kom. 

Vir wie is dit?

Dis eenvoudig: As jy…

  • nuuskierig is oor die voordele van Die 28 Dae Eetplan,
  • dalk die fantastiese resultate van ‘n vriend of kollega gesien het,
  • en dit nou self wil probeer

…dan sal Die 7 Dae Uitdaging jou nie net tyd en moeite spaar nie, maar geld ook!


Bestel Vandag


Order Today

Hoe spaar jy?

Alles is alreeds vir jou uitgewerk.

Pasgemaakte maaltydplan

Dit is eers as jy met die dieet begin, dat jy besef hoe moeilik dit is om uit te werk wat jy presies gaan eet.

Drie maaltye per dag elke dag kan nogal uitdagend raak; en dan moet jy nog steeds kophou of jou maaltye in die plan se riglyne pas.

NEE, VERGEET DIT!

Geniet heerlike spyskaarte met 3 maaltye elke dag vir 7 dae klaar uitgewerk volgens die riglyne van die plan.

Spaar jouself tyd en moeite.


Bestel Vandag


Order Today

Heerlike resepte

Die maaltydplanne bevat ‘n volledige resep met foto  vir ontbyt, middagete en aandete elke dag vir 7 dae.

Dit is meer as 21 resepte!

Die bestanddele van die resepte was in ag geneem tydens die samestelling van die spyskaarte was sodat dieselfde bestanddele vir meer as een maaltyd gebruik kan word.

Spaar jouself geld.



Bestel Vandag


Order Today

Inkopielys

Baie mense wat met die plan begin, is geneig om een ding te vergeet:

Nadat jy gesukkel het om aan resepte te dink, jy dan nog moet sit en die bestanndele van elke resep neem om ‘n bondige inkopielys saam te stel.

Jou tyd is kosbaar.

Met die 7 Dae Uitdaging ontvang jy ook inkopielyste wat spesifiek vir hierdie maaltydplanne  saamgestel is.

Omdat dit gekategoriseer is volgens die uitleg van die meeste kruidenierswinkels, beteken dit dat jy slegs koop wat jy werklik nodig het.

Spaar jouself tyd, moeite én geld!


Bestel Vandag


Order Today



Bestel Vandag


Order Today

View English version here