Verloor gewig met 3 maaltye per dag op Die 28 Dae Eetplan

Sonder Dieetpille, Drankies of om Kalorieë te tel!

Herwin weer die gevoel
van beheer in jou lewe

Herstel jou selfvertroue
en geniet jou lewe

Gaan terug na gemaklik
voel met jouself

JY KAN

  • Aan hou om jou tyd en moeite te mors
  • Gefrustreerd bly met jou gewig
  • Voortgaan om op die kantlyn te sit
  • Aanhou geld mors op dieetdrankies en pille
  • Aanhou jouself troos

…OF, JY KAN

Die 28 Dae Eetplan Bootcamp

Die 28 Dae Eetplan Bootcamp is hier vir mense wat dringend gewig moet verloor in die volgende 3 maande en wat nie kan bekostig om tyd te mors nie. Ons help jou om vertroue in jou eie wilskrag te hê, sodat jy kan herdefinieer wat moontlik is en beheer oor jou lewe kan terugneem.

In net twee rondtes het ons gemeenskap saam ‘n verstommende 500 kg afgestorm. Dink net daaraan, ‘n gemiddelde van 5 kg per persoon per rondte, met ‘n rekordbrekende 9,7 kg vir een uitblinker!

Ons weet die plan verrig wondere; nou gaan ons seker maak dat jy geestelik net so gereed is om deur dag 1 te kom, jou lekkergoeddrange bestuur en nie jou vordering self saboteer nie.

Inligting wat jy kan vertrou

28 Dae Dieetgidse en wenke is oral. Maar inhoud wat akkuraat en betroubaar is, is nie. Ons kliënte wissel van dokters, dieetkundiges en ander kundiges tot moeders, vrouens en pensioenarisse.
Ons missie is om goed nagevorsde bygewerkte gewigsverliesinhoud te verskaf wat eenvoudig en duidelik is sodat jy jou gewigsverliesdoelwitte effektief kan bereik. Welkom by Eetplan Idees!

Beter met Eetplan Idees

Die 28 Dae Eetplan Kombo

Ons neem afskeid van die huidige weergawe van Die 28 Dae Eetplan Resepteboek, Eet & Geniet. Die oorblywende voorraad sal in die 28 dae eetplan kombo beskikbaar wees terwyl voorraad hou en daarna sal die publikasie van die fisiese boek klaar wees. Kry vir jou ‘n finale kopie terwyl voorraad hou.

Veilig met Eetplan Idees

Kwaliteit Produkte

Geverifieerde inligting en navorsingsgebaseerde artikels. Raad, wenke en motivering om jou op jou dieetreis te ondersteun.

Veilige Betaling

Om te verseker dat alle betalings veilig is, word slegs nasionaal vertroude derdeparty-betalingsportale gebruik om betalings te verwerk.

Aflewering Gewaarborg

Aflewering tot by jou deur binne 4 dae. R115 per individuele produk. GRATIS AFLEWERING vir Kombos.