Die 28 Dae Eetplan Idees
AMPTELIKE WEBBLAD

Die GRATIS 28 Dae Eetplan / The FREE 28 Day Diet

Dit is belangrik om te onthou dat elkeen se doelgewig verskil. Vir sommige persone beteken doelgewig “Ek wil goed voel oor myself”, vir ander beteken dit “Ek wil nie meer op kroniese medikasie wees nie”. Iemand anders beskou dalk doelgewig as “Ek wil weer weeg wat ek geweeg het voor my swangerskap” of “Ek wil goed lyk in die nuutste modes”.

Watokal jou “doelgewig” is, dit is nie noodsaaklik dat jy dit volgens wetenskaplike metodes hoef te bepaal nie.

Weet jy wat jou LMI is? Bereken jou LMI met ons gratis LMI berekenaar hier

 



  • Die 28 Dae Eetplan met riglyne
Die 28 Dae Eetplan GRATIS
Die 28 Dae Eetplan Gratis
Basiese Eetplan.pdf (1.71MB)
Die 28 Dae Eetplan GRATIS
Die 28 Dae Eetplan Gratis
Basiese Eetplan.pdf (1.71MB)
  • The 28 Day Diet with guidelines
The 28 Day Diet FREE
The 28 Day Diet FREE
The 28 Day Diet FREE.pdf (995.86KB)
The 28 Day Diet FREE
The 28 Day Diet FREE
The 28 Day Diet FREE.pdf (995.86KB)

 

  • Die 28 Dae Eetplan Opsomming (AFR)

 

  • The 28 Day Diet Summary (ENG)