Die 28 Dae Eetplan Idees
AMPTELIKE WEBBLAD

Die 28 Dae Eetplan Apps

As gevolg van die groot aanvraag vir ons produkte vanaf diegene buite Suid-Afrika, het ons besluit om 'n paar "apps" vir selfone te ontwikkel.

Al ons "apps" is tans slegs beskikbaar vir Android gebruikers en kan by Google PlayStore afgelaai word.


Die 28 Dae Eetplan Resepteboek App 


Prys R89.99

Laai Hier Af

'n Elektroniese weergawe van Die 28 Dae Eetplan Resepteboek soos saamgestel deur Die 28 Dae Eetplan Idees

Hierdie "app" bevat 'n versameling van 80 resepte wat op die eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat op die plan is nie. 

Die "app" bevat ook 'n opsomming van Die 28 Dae Eetplan.


Die 28 Dae Eetplan App 

Die 28 Dae Eetplan met riglyne en foto voorstelle vir een maltyd per dag. 

Hierdie "app" bevat die volgende:
- Daaglikse eetplan spyskaart
- Eetplan riglyne
- Een maaltyd idee elke dag

Prys R7.99

Laai Hier Af



The 28 Day Diet App 

 

Price R7.99

Download Here


The 28 Day Diet with Guidelines and photo suggestions for one meal a day. 

This app contains the following:
- Daily diet menu
- Diet guidelines
- One meal idea every day


Die 28 Dae Eetplan Sop Resepte

'n Versameling van 20 heerlike soppe wat in verskeie kategoriee van die 28 dae eetplan geniet kan word.

Voorbeelde sluit in:

  • Romerige Blomkoolsop
  • Japanese Uiesop
  • Beesstert Sop
  • Gemmer Hoender Sop

en vele meer.

Prys R39.99

Laai Hier Af